Brian Molefe, voormalige Eskom-hoof, se prokureurs het Vrydag ’n skrywe aan Solidariteit gerig waarin hulle 30 dae uitstel vra vir die terugbetaling van die R700 000 wat Molefe aan die organisasie verskuldig is.
Alles vir Saterdag 17 Augustus 2019
Gedagte vir die dag: Die olie van God se genade
Olie vir die lampe (Eksodus 25:6)