Dokters kan egter net tariewe hef vir dienste wat gelewer is en verbruikers hoef nie allerhande bedrae te betaal vir administratiewe koste nie. Ina Opperman verduidelik waarvoor jy jou dokter moet betaal.
Alles vir Dinsdag 20 Augustus 2019
’n Pad in iemand anders se skoene stap
In Spreuke staan daar ʼn mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. Dis waar wat hulle sê van in iemand anders se skoene stap: jy kan nie die lewenspad en keuses van ʼn ander beoordeel nie, skryf René du Preez.
4 ‘koperkabeldiewe’ op heterdaad betrap
Die polisie het op 41 m se koperkabel asook ʼn verlengkoord, ʼn battery en ʼn elektroniese motor beslag gelê.
Vernietig die skyn van die kwaad, mnr. die President
President Cyril Ramaphosa het Donderdag in die parlement ’n vooruitbeplande vraetydsessie. Kom ons hoop hy gebruik dit om die skyn van die kwaad te vernietig, skryf dr. Theuns Eloff.
Marikana: Hof hoor oor sterwende mynwerker in vragmotor
Seboloki het getuig dat hy die toneel van ʼn liggaam in ʼn polisie-vragmotor aan Madoda en Pule oorgelaat het omdat hulle oor wye kennis van misdaadtoneelbestuur beskik het.
’n Blik op Hongkong se betogings
Juis daarom is die proteste teen die wet oor uitlewering ook so hewig, omdat die vrees bestaan dat Hongkong se mense hul wetlike beskerming verloor en aan kommunistiese willekeur uitgelewer word.
Saak teen polisielede uitgestel vir verdere ondersoek
Die polisiebeamptes is vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld aanvaar het te midde van klopjagte op winkels met vervalste goedere in die Johannesburgse sakesentrum.
AfriForum veg en bou voort
Tussen verkiesings is daar vyf jaar met 365 dae elk (buiten in skrikkeljare) waarin AfriForum, sy personeel, vrywilligers en lede elke dag met genade van Bo en harde werk ’n verskil kan maak deur AfriForum en die Solidariteit Beweging se praktiese toekomsplan te help implementeer, skryf Kallie Kriel.
Gedagte vir die dag: Midde-in ellende
Hulle wag dat Ek My laat geld. (Jesaja 51:5)