Die klag het gevolg nadat Lindsay Maasdorp, die BLF se woordvoerder, die tragiese dood van vier jong leerlinge op sosiale media gevier het.
Alles vir Donderdag 22 Augustus 2019
‘Verlamde’ rugbyspeler wil nou teruggee
“Dokters sê nog steeds dieselfde as vier jaar terug; hy moes glad nie kan loop nie. Waar hy nou is, is net ʼn ongelooflike wonderwerk.”
Tel jou woorde: Die ellendige e-
Hierdie week is ek dapper en ek durf dus die “e” aan. Ja, daardie e, soos in “e-handel”, “e-boeke”, “e-bankwese” en “e-leer”. En in “e-pos”.
Grafieke: Leidende ekonomiese aanwysers oor die wêreld
Die leidende aanwysers uit Amerika en Europa skets nie ’n prentjie van florerende ekonomiese toestande nie.
Vrou vas ná man se dood buite Klerksdorp-kuierplek
Die vrou is Woensdag by haar huis in hegtenis geneem.
Au pair stories: Antwerpen en Afrikaans
Ek groet Evelien by die volgende stasie – en toe sy uit die trein klim, tik iemand my aan die skouer. “Hi, ek hoor jy’s Afrikaans!”
Video: 60 000 bye uit vrou se huis verwyder
‘n Byeboer het 50 kg heuningkoek en 60 000 bye uit die 10 maande oue byekorf verwyder.
Luister: Bok van Blerk – ‘As ek Afrikaans sing, gaan mense my hoor’
“Ek dink nie jy moet jou vasstaar teen die verlies wanneer jy iets verloor nie. Dit is dalk die begin van iets nuuts, iets groters.”
’n Goue dag vir SA se swemmers
Suid-Afrikaners oorheers eerste dag in die water.
Wekroep en medelye ná leeu man doodbyt
“Daar is geen regverdiging vir die publiek om met karnivore in aanhouding te verkeer en mense se lewens te waag nie.”
Gerugte oor globale resessie voortydig
Dat ʼn volgende ekonomiese krisis of resessie heelwat lande oor die volgende paar maande kan tref, is so, maar daar is min rede om te glo dat ʼn groot, globale krisis soos in 2008 en 2009 weer op die horison is, skryf Jaco Kleynhans.
Gholfklub-geveg: klub gee volle samewerking aan polisie
Dit is nie duidelik waaroor die stryery gegaan het nie.
Nederlandse fabel is Suid-Afrikaanse riller
Deur ons vingers in die talle krake en barste te hou, wil ons Suid-Afrika veilig en suksesvol maak. Maar dan moet dit ʼn Suid-Afrika wees waar Afrikaners hul kundigheid kan aanwend tot voordeel van Suid-Afrika en nie as gevolg van regstellende aksie daarvan ontneem word nie.
All Blacks-breier nie veel oor ranglyste gepla
Hansen: “Ek kon dit buitendien nog nooit heeltemal verstaan nie.”
Agter die skerms van Marikana
Om jaarliks die dood van 34 mense te herdenk, is nie verkeerd nie. Dit kan egter nie gedoen word deur oor die wreedaardige moorde van tien onskuldige mense te swyg en ander feite rondom die tragiese gebeure vir populistiese gewin te verbloem nie, skryf Gideon du Plessis.
Hier is opsies as jy graag oorsee wil werk
Wil jy graag oorsee werk, maar jy is onseker oor beskikbare opsies? Lees hier.
Podlitiek: Kwotas, geld en nogmaals geld
Hierdie week is Paul Maritz, Hermann Pretorius, en Ernst van Zyl agter Podlitiek se mikrofone en praat oor kwotas vir vroulike politici, die CR 17-veldtog en SA se pensioenfondse. Die gedagte van staatshande op ons hardverdiende rande laat Podlitiek ril.
ANC kap terug oor gewildheidspeiling
Dié peiling dui daarop dat Ace Magashule, ANC-sekretaris-generaal, die party se ongewildste leier onder landsburgers is met nege uit tien Suid-Afrikaners wat nie van hom hou nie.
Foto’s: Waar woorde weer soos volstruisvygies blom
Hierdie storiereis sal ek nooit vergeet nie, al word ek honderd jaar oud. Dis asof ek my horlosie kon terugdraai na gister, toe mense nog tyd gehad het om mekaar in die oë te kyk en te gesels. Dit was soos om met jou hart se behoeftes deur Namakwaland te reis …
Parlementêre proses teen Jiba eers gestaak
Die parlementêre proses om te besluit of adv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi in hul poste heraangestel moet word, is vir eers gestaak.