Die voorval is op kringtelevisiekamera vasgevang en word sedertdien op sosiale media versprei.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 Augustus 2019
Soektog na tienerseun wat in see verdwyn
Polisieduikers soek tans na die seun.
Dié vollengte-films ding mee vir Silwerskermtoekennings
Ses speelfilms het vandeesweek hul première by die Silwerskermfees gehad. Dié vollengte-speelfilms is Fiela se kind, Flatland, Griekwastad, Die verhaal van Racheltjie de Beer, Toorbos en Poppie Nongena.
Polisie op soek na 2 oor brande by St. Francisbaai
Die ooggetuie beweer sy het die mans sien weghardloop toe die veld aan die brand slaan.
3 dood, 1 beseer in vroegoggend-botsing
’n Vrou is met ernstige beserings op die agtersitplek van dié voertuig aangetref.
Klag teen San Souci-onnie laat vaar
“Ek dink almal by die skool is verlig. Die leerders is baie erg oor haar.”
‘Plaasaanvallers’ doen hulle voor as polisiebeamptes
Die man was in die plaashuis doenig toe ’n werknemer bel en sê daar wag polisiebeamptes by die plaashek wat daarop aandring om hom te sien.
Nuwe Afrikaanse musiekgroep maak vinnig naam
ʼn Musiekgroep van Potchefstroom wil die opbrengs van hul jongste snit aanwend vir vrouestudente wat finansieel swaarkry.
Sun International soek Steve nie by AIG-konserte
Sun International, wat Time Square besit, is ongelukkig oor Steve Hofmeyr se deelname aan die Afrikaans is Groot-konsertreeks.
‘Racheltjie’ vat akteurs terug na hul kinderjare
Sandra, Stian en Antoinette vertel: “Dit is net een van daai dinge wat ʼn mens van kleins af kan onthou, soos Kersvader en die tandemuis – dis eintlik deel van jou menswees.”
1 dood ná skote by hospitaal klap
Met die pasiënt se aankoms by die hospitaal het hy egter ’n vuurwapen uitgeruk en skote in een van die sale afgevuur.
Jagter sterf ná buffel hom gaffel
Hoewel sy infeksie en koors geleidelik verbeter het, kon hy egter weens sy toestand nie na ʼn private hospitaal oorgeplaas word nie.
SAUK, MultiChoice besluit oor uitsaairegte
Die SAUK het nog nie een wedstryd van die Premierliga se nuwe seisoen uitgesaai nie, hoewel sommige spanne reeds drie wedstryde in die liga gespeel het.
Balju klop binnekort aan Molefe se deur
“Solidariteit sal nie ophou totdat Molefe elke sent terugbetaal het nie.”
Voormalige LUR vas vir bedrog, korrupsie
ʼn Tweede verdagte in die saak sal na verwagting na vore kom.
Klag teen Ernst Roets ‘heksejag’ sê AfriForum
“Die stigting se heksejag is juis die soort gedrag waarteen gewaarsku is toe die organisasie besluit het om ter wille van spraakvryheid die verbanning en sensorskap van simbole teen te staan.”
Dié kortfilms vir Silwerskerm-toekennings benoem
Vanjaar is daar drie films wat gelyk die meeste nominasies in die kortfilm-kategorie gekry het.
Gedagte vir die dag: Versadig
“Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil” (Psalm 23:3 – 1933/1953-vertaling).