Toe Trudie Vermeulen vier jaar gelede na Sutherland verhuis het, kon sy nooit gedroom het hoeveel die droogte haar sou leer van uitreik en omgee nie – al byt die droogte hard aan haar eie lewe.
Alles vir Maandag 26 Augustus 2019
Ontvoerde man ernstig beseer gevind
“Die polisie se ondersoek het hulle tot by die Mahlabathini-reservaat in Ndwedwe gelei waar die slagoffer met ernstige beserings aangetref is.”
Name bekend van leerders wat in busongeluk sterf
Die name van die twee gr. 7-leerders van ʼn private skool in Windhoek in Namibië wat Sondag onderweg na ʼn skoolkamp in ʼn busongeluk gesterf het, is bekendgemaak.
Seun steek glo man dood wat sy ma aanrand
“Hoewel hierdie jong seun aanspreeklik gehou moet word vir wat hy gedoen het, is hy ook ʼn slagoffer aangesien hy moes sien hoe sy ma ʼn slagoffer van geweld word.”
Gedagte vir die dag: In Jesus
Bly in Christus geanker en bou op Hom, standvastig in die geloof soos julle geleer is, en loop oor van dankbaarheid. (Kolossense 2:7)