Deel van graafskap se T20-veldtog.
Alles vir Dinsdag 27 Augustus 2019
10 gewoontes wat sleg is vir jou vel
Ons almal weet daar is eenvoudige reëls vir ʼn gesonde vel soos om nie met grimering te gaan slaap nie. Maar is jy dalk skuldig aan dié gewoontes wat nét so sleg is vir jou vel, sonder dat jy eens daarvan bewus is?
Uitdrukking: Met apostelperde reis
Wat beteken dit as jy met jou apostelperde reis? Taaltoffie stel ondersoek in
Die wêreld in foto’s – 27 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Chris Chameleon: Toe die vlag betekenis kry
En nou, die pas afgelope week, net toe ek dink ek is vir ewig gevestig in my sieninge, kom daar weer ʼn wending op my af, so onverwags soos die halftoon klimmetjie by “… die pand van ons erfnis geslag op geslag…” in die vlaglied.
Gesoekte vrou vas; glo met moord op veearts verbind
“Die verdagte werk na bewering saam met ʼn bende gewapende mans en is vermoedelik betrokke by ander ernstige en gewelddadige misdade wat onder meer roof en moord insluit.”
Heidelberg vier Varkfees
September is om die draai en dit beteken net een ding … dis Varkfees-tyd!
Gavin Watson-ongeluk: Ondersoeker ‘oorweeg baie moontlikhede’
Die private ondersoeker wat deur Gavin Watson se familie aangestel is om die oorsaak van die grusame ongeluk te ondersoek waarin hy gister gesterf het, sê daar is baie moontlikhede wat oorweeg en ondersoek moet word.
Gru-plaasaanval keer nie jong meisie om te studeer
Wianè se droom om ʼn onderwyseres te word, is verpletter nadat haar pa tydens ʼn plaasaanval in die gesig geskiet en gedeeltelik verlam gelaat is.
Is 2019 die jaar van die Noordelike Halfrond?
Hoe die topspanne vir vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi vorm aanneem.
Ma skenk seun se organe: ‘Hy sou mense ook só wou help’
Storm, wat in die koshuis van die Hoër Landbouskool Oakdale was, was Donderdagoggend saam met skoolmaats van die koshuis na die eksamenlokaal op pad toe die ongeluk gebeur het.
Verbruikersake: Vermy klagtes oor aanlynkopies só
Die kantoor van die Ombudsman vir Verbruikersgoedere en -dienste het juis onlangs in sy jaarverslag gemeld dat 6% van die 2 191 klagtes wat hy in die vorige boekjaar ontvang het, oor aanlyninkopies gehandel het. Ina Opperman het gaan kyk wat die Nasionale Verbruikerskommissie doen en sê daaroor.
Hoe gaan dit régtig met beroepsvroue in SA?
ʼn Onlangse studie onder Suid-Afrikaanse besigheidsvroue toon dat Suid-Afrikaanse vroue nog groot uitdagings in die werkplek het en dat daar nog heelwat gedoen sal moet word om vrouewerknemers op gelyke voet met hul manlike eweknieë te bring.
Vername SA joernalis sterf
eNCA het Dinsdag bevestig Ben Said, die kanaal se nuusdirekteur, het Maandagmiddag gesterf terwyl hy saam met sy gesin met vakansie was.
Video: T-hemp het ingeboude lugverkoelingstelsel
Dié T-hemp kan jou in erge hitte afkoel en in die winter verhit.
‘Ons Oranje, blanje, blou’: Dit gaan oor vryheid
In die afgelope 25 jaar het ek ook nooit die ou Suid-Afrikaanse vlag vertoon nie. Ek het ook nie ʼn behoefte daaraan gehad nie. Ek en ander Afrikaners verstaan en erken die groter konteks van die land, wat insluit historiese pyn en vernedering vanuit ons eie geskiedenis. Die afgelope week het ek my egter gevang dat ek neurie: “Ons Oranje, Blanje, Blou.”
Video: Só sê Silwerskerm-wenners oor toekennings
Kyk hier wat die wenners by vanjaar se kykNET Silwerskermfees te sê gehad het.
Lesufi sluit 20 onwettige skole
Steve Mabona, woordvoerder van die departement, sê die departement het reeds begin met ʼn oudit om te bepaal by watter naburige skole al dié leerders plek kan kry.
Kan regering keer dat SA oor fiskale afgrond stort?
SA het verlede maand nog ’n somber waarskuwing oor die haglike toestand van sy staatsbeheerde instellings ontvang, toe die nasionale tesourie aankondig Eskom benodig oor die volgende twee fiskale jare finansiële steun ter waarde van R59 miljard om te verseker dat die kragvoorsiener ’n lopende saak bly, skryf Jana van Deventer.
Video: Is jy ʼn entrepreneur? Kom neem deel!
Entrepreneurskap het vir baie Suid-Afrikaners ʼn werklikheid geword. Daarom het AfriVriendelik, ʼn inisiatief van AfriForum, en Akademia dié jaar hande gevat met die oog op ʼn opwindende entrepreneurskompetisie.