Dít volg nadat 263 mense van 93 huishoudings verlede week ingevolge ʼn hofbevel van die hooggeregshof van Klein Akker afgesit en dakloos gelaat is.
Alles vir Dinsdag 27 Augustus 2019
Boekresensie: Pieksel
Vossie kry meer ‘menslike’ interaksie by die robot as wat hy by die grootmense in sy lewe kry – beslis ’n aanklag op die moderne samelewing! Hierdie lieflike storie sal tot menige alleenkind se hart spreek.
Triumph Scrambler XE: Tuis op enige pad
Die Triumph Scrambler XE is, wat my betref, seker die naaste wat jy gaan kom aan ’n ware dubbeldoelfiets. Nie net lyk hy soos hy moet nie, maar beskik ook oor die vermoë om te kan ry net waar jy wil.
Resep: Vinnige tuisgemaakte pizza
Pizza maak by die huis is nie net heerlik nie, maar ook gesellig!
Talle maak miljoene uit Tshwane-grondaankope
Een gelukkige man het met meer as R94 miljoen weggestap sonder dat hy ’n sent van sy eie geld gewaag het.
Wonderlike kinderboeke
Dié vyf boeke word voorgeskryf vir kinders tussen drie en ses jaar oud.
Suid-Afrikaanse krieket is in ’n oorgangsfase
“’n Mens word nie oornag die volgende Hashim Amla of Dale Steyn nie.”
Nuuskommentaar: Hoekom bevuil mensdom eie nes?
Wat maak dat die Wes-Kaap opsigtelik skoner en minder vervalle voorkom as feitlik die hele res van die land? Hoekom het Bloemfontein die reputasie van rioolhoofstad van die land gekry? En terwyl die ekonomie noustrop trek, wat kan gedoen word om sake reg te ruk?
Portia Sizani terug in hof
Sizani is in Maart vanjaar in dié hof skuldig bevind aan 15 aanklagte van bedrog en nege aanklagte van geldwassery.
Spaar kan jou duisende rande spaar
“Spaar” het ’n kredietlewensversekeringspolis laat ontwikkel wat al jou bestaande kredietversekeringpolisse onder een enkele polis konsolideer, teen ’n premie wat aansienlik laer is as jou huidige premies.
Vandag se sportnuus
SA se Van Rooyen nou 61ste beste gholfspeler ter wêreld.
Klopjag-polisielede op waarskuwing vrygelaat
Landdros Basimane Molwana het nie gister beïndruk in die hof gelyk nie en gesê die polisielede maak ʼn bespotting van die regstelsel.
2 dood, 1 gewond in gepoogde transitorooftog
Die sekuriteitswag is na ʼn hospitaal geneem vir mediese behandeling.
Skoor sal Kusile- en Medupi-kragstasies besoek
“Dit is prysenswaardig dat Eskom begin om na oplossings te soek vir sy ontelbare probleme, maar die kragvoorsiener kan dit nie doen sonder om die parlement as ʼn oorsigtelike liggaam in te sluit in die proses nie.”
Gedagte vir die dag: Dankbaarheid maak deure oop
“Vader, Ek dank U dat U My verhoor het” (Lukas 11:41)