Want hier is die eerlike waarheid: Ek wil nie kies tussen ’n Afrikaner wees en ’n Suid-Afrikaner wees nie.
Alles vir Woensdag 28 Augustus 2019
G7-beraad lewer geen resultaat
Terwyl die G7 juis ontstaan het uit die behoefte van groot, magtige lande om sekerheid te help skep, het vanjaar se G7-beraad eerder bygedra tot groter internasionale politieke onsekerheid.
Vermiste SA onnies in Viëtnam: ‘Dit raak al erger’
Coleen Bothma ontvang per geleentheid ʼn telefoonboodskap om haar op hoogte te hou van die soektog na haar seun wat in Viëtnam verdwyn het. Elke…
Die vlag en Steve – verstandig of aspris?
Om ’n analogie te trek: Daar is geen enkele wet op aarde wat my verbied om vuil, al stinkende en in vodde geklee by ’n deftige dinee op te daag nie. Geen hof sal my skuldig bevind en my beboet of tronk toe stuur nie. Maar is dit verstándig?
Eerste motor? Jy hoef nie verder te Su(soek)ki
Dit is nodig om te sê dat ek nie veel van motors weet nie. Ek weet egter wel dat ek nie ʼn paaiement op ʼn motor wil uitgee wat nié vir my lekker ry nie.
Jong man oorkom talle uitdagings om studiedroom te bewaarheid
“Voor een van sy eindeksamens het ons vir meer as twee maande sonder krag en lopende water gesit. Hy het in die aande onder kerslig gesit en leer.”
Chaos in Pretoriase middestad
Daar word berig dat buitelanders se winkels geplunder en aan die brand gesteek word.
Busongeluk: ‘Ons sal sy glimlaggende gesiggie altyd onthou’
Drie ure later lui ouers se fone met boodskappe en oproepe, die tweede bus wat op pad was na dié avontuurweek se verblyf het gerol.
Bavuma gereed vir uitdaging wat stowwerige kolfblaaie bied
“Hoewel individuele vertonings in Indië belangrik is, sal ons as ’n span in die komende toer moet presteer.”
Resensie: ‘Die verhaal van Racheltjie de Beer’ ʼn móét om te kyk
Een van die hoogtepunte van die hele belewing is die rol van die magiese in die verhaal, in die taal van die plante, en die verhouding tussen Racheltjie en haar moeder.
Abattoir-bestuurder gevonnis vir dieremishandeling
Niks kon egter die inspekteurs voorberei op wat hulle sou sien wanneer diere uiteindelik by die spesifieke abattoir geslag word nie.
Resep: Suikervrye Margarita
Geniet hierdie Meksikaanse skemerkelkie op ʼn warm someraand, maar hou matigheid voor oë: Die tequila gee dit ʼn lekker skop!
Klink ’n glasie by SA se vreemdste kroeë
Moenie verby hierdie kroeë ry as jy op pad is na jou volgende avontuur nie!
Leah, Karen Zoid maak verskyning op Top‑20
Karen Zoid en Leah se nuwe enkelsnitte vaar albei só goed dat die liedjies vir dié twee sangeresse ʼn stewige plek op dié week se Maroela Media Afrikaanse Top‑20 besorg het.
Atlete mik na nog medaljes by Afrikaspele
Drie naellopers in 100 m-finaal.
Mbalula vergader met organisasies oor e-tol
Pres. Cyril Ramaphosa het vroeër vandeesmaand ʼn taakspan aangestel om ʼn oplossing vir die krisis oor die e-tol‑stelsel te vind.
Ekstra kaartjies vir Afrikaans is Groot nou beskikbaar
Bykomende kaartjies vir die immergewilde Afrikaans is Groot-megakonsert is van vandag op Computicket beskikbaar gestel aangesien alle kaartjies vir die konserte later vanjaar in Pretoria reeds uitverkoop is.
Nóg ʼn markleier vir Toyota
Ons het ʼn geruime tyd terug die bekendstelling van die Toyota RAV4 bygewoon. Ek was aanvanklik beïndruk, maar wou eers sien hoe die nuwe RAV4 hom gedra in die dag-tot-dag‑roetine…
Kommer oor kinders in gr. 1 tot 3 ‘wat nie kan druip’
“Dit is Suid-Afrika se toekoms waaroor die departement besluit”.
Bekende komediant sal nuwe SA speletjiesprogram aanbied
Harvey is al sedert 2010 die aanbieder van die Amerikaanse weergawe van die program wat baie suksesvol is. Hy sal nou ook die aanbieder van die plaaslike program wees wat in Suid-Afrika verfilm word en sal ʼn paar maande in SA bly tydens die verfilming.