Die vakbondparadys sal gou tot ʼn einde kom as hulle die salarisrekening kry.
Alles vir die maand Augustus 2019
Rob, skilpad in visnet op strand gekry
Lede van die publiek wat langs die strand gestap het, het op die diere afgekom en alarm gemaak.
’n Somer van geweld in Duitsland
ʼn Tuimeltrein van polarisasie, geweldinsidente en radelose besluitnemers oorheers egter hierdie politieke somer in Duitsland.
Hoës by SAID geskors ná Nugent-verslag
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het twee sleutelbestuurders as voorsorgmaatreël geskors en nog een se skorsing is verleng hangende dissiplinêre optrede.
Vroue en armoede
Om mense te begelei uit armoede, vereis dekade lange volgehoue inisiatief en toewyding in die vaste wete en doel dat mense self beheer kan neem van hul lewe. Soos die een geslag op die skouers van die ander klim, en verder kyk en bou, skryf dr. Rina Venter.
Drie verdagtes nou vas ná moord op toeris
Ivanov was tydens sy dood op ʼn sakebesoek aan Suid-Afrika en het die land volgens berigte al by twee vorige geleenthede besoek.
Gedagte vir die dag: Veld van beloftes
Mag ek lande toe gaan om are op te tel by iemand wat my toelaat om dit te doen? (Rut 2:2)