Mense wat in motorongelukke betrokke is, is gewoonlik daarna so geskok dat hulle nie helder kan dink nie. En dit is net dan wanneer die insleepdienste toeslaan en jou vinnig laat teken om jou motor weg te sleep. Ina Opperman verduidelik waarvoor jy moet ligloop en wat jou regte is.
Alles vir Maandag 9 September 2019
Nog een vas ná Lethbridge-moord
Bongani Faku is dae ná die voorval in hegtenis geneem en is sedertdien in aanhouding.
Dros-saak: Nicholas Ninow pleit skuldig
WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese besonderhede wat sensitiewe lesers kan ontstel en nie vir kinders geskik is nie.
Tien seuns, en toe (uiteindelik) ʼn dogter
Dié ma en pa is verheug om hul eerste dogtertjie te verwelkom – ná 10 seuns.
Chester Williams dán gegroet
Sy familie het op sosiale media gesê almal is welkom om die geleenthede by te woon.
Ricoffy, Frisco, Koffiehuis dalk nie meer koffie nie
Daar is verskillende kategorieë van koffie, sigorei en verwante produkte. Dít wissel van suiwer koffie tot suiwer sigorei, en sluit gemengde koffie en koffiemengsels in.
Vrees en fopnuus
In Nederland gebruik hulle ’n mooi term vir hierdie inligtingsmouse. Solder-terroriste. Mense wat in hul solder agter ’n rekenaar sit en deurgaans op die deel-knoppie klik.
Staatsmedisyne erger as die siekte
Die hoë koste van gesondheidsorg maak ons almal siek. Dis ’n wêreldwye probleem, en daar is nie goedkoop oplossings nie, skryf Flip Buys.
Amy-Leigh-saak: Hofsaal stampvol vir verskyning
Inwoners, belangstellendes en vriende en familielede van die betrokkenes het die hofsaal vroegoggend al stampvol gesit.
Belydenis, offergawe en politiek
Hierdie hipotese dra duidelik nie meer water nie, aangesien die ANC nou ineenstort en die land daarmee saam aftrek. Dien die land en sy mense eerste, en pas dan u eie partypolitieke belange daarby aan. Dit is wat u posisie vereis.
Suid-Afrikaners kan nie nóg ’n staatseksperiment bekostig nie
Die probleem lê dalk dieper: dat Suid-Afrikaners byna ’n eeu lank gekondisioneer is om te glo dat hulle ’n groot regering nodig het om al hul probleme op te los. Die tyd het dalk gekom om hierdie narratief van die vaderlike staat en die kinderlike burgery te bevraagteken.
Vermoorde se ma aan Ramaphosa: ‘Jy het belowe’
“Ek hoop net so, want die stelsel het haar reeds gefaal voor haar dood.”
Resep: Bobotiepannekoekbakkies
Suid-Afrikaners is gaande oor pannekoek en bobotie. Waarom nie sommer dié twee saamvoeg nie?
Foto’s: Só lyk SA se nuwe ‘Bachelor’
“Sag op die oog, volwasse, humoristies, vol energie, slim, avontuurlustig, barmhartig en lief vir reis.”
Wenners van Woordveertjies aangekondig
Deon Meyer, Pieter Odendaal en Lodewyk G du Plessis kan almal ná die naweek ʼn ekstra veer in hul skrywershoed druk – ʼn Woordveertjie om presies te wees.
2 dood ná chaos weer in Jhb-middestad uitbreek
Twee mense is dood nadat geweld Sondag weer in die Johannesburgse middestad uitgebreek het.
Nuuskommentaar: ‘Nairobbery’, die ‘Westerse konsep’ en xenofobie
Met xenofobie weer sterk in die nuus in Suid-Afrika krap verskeie navorsers, al is dit ook hóé politiek niekorrek, weer kop om uit te pluis hoekom Suid-Afrika so ’n gewilde plek is vir onwettige immigrante.
Vandag se sportnuus
Daar heers kommer in rugbykringe oor die uitwerking wat tifoon Faxia op die Wêreldbekertoernooi kan hê.
Nadal klop Medvedev in epiese eindstryd
Nadal, doodmoeg en emosioneel, het na afloop van die wedstryd op die baan neergesak en gesê dat dit een van sy mees emosionele aande was.
Dros-saak: Verhoor begin vandag
Daar word verwag dat die publiek die opspraakwekkende verhoor met ʼn valkoog sal dophou en dat die hof dus vandag volgepak sal wees wanneer die man weer verskyn.