“Haar eerste reaksie was: ‘Hoe sê jy nou my kind?’ Sy het eers later besef wat werklik gebeur het en van oor tot oor begin glimlag.”
Alles vir Dinsdag 10 September 2019
4 vragmotors oornag met petrolbomme bestook
ʼn Vragmotorbestuurder is in een van die voorvalle ernstig beseer.
Nuuskommentaar: Anarkrasie: Gaan na die miere (en die reuse) en word wys
Al hoe meer bespiegelings én meer skynbaar wetenskaplike ontledings doen die rondte dat pres. Cyril Ramaphosa se bewind nie lank gaan hou nie. Ander glo (of hoop) op die teendeel. Dis egter duidelik dat daar te veel chaos heers om bloot te aanvaar dat Ramaphosa stewig in die saal is.
Luister: Vandag se sportnuus
Aanstaande jaar se Super-rugbyreeks sal reeds op 31 Januarie begin en alle Nieu-Seelandse wedstryde sal ʼn halfuur vroeër afskop.
Oudspioen-sluipmoord: Lasbriewe vir 2 se inhegtenisneming uitgereik
Karegeya se liggaam is in 2014 op Nuwejaarsdag in sy hotelkamer in Sandton, Johannesburg, gevind.
Vermeende rower doodgeskiet gedurende skietery met polisie
Die vier verdagtes het egter die beamptes opgemerk waarna hulle in ʼn wegkommotor gespring en op die vlug geslaan het.
ANC se planne om beter in parlement te vaar
Die ANC het ’n groot beplanningsvergadering gehou om beter in die parlement te funksioneer.
Onderwyser geskors oor bewerings van seksuele teistering
“Baie van ons skole het gewelddadige en onveilige omgewings geword, veral vir meisiekinders.”
Gedagte vir die dag: ’n Gebed om liefde
Mag God ons Vader en Jesus ons Here self ons pad na julle toe oopmaak. En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle mense so groot en oorvloedig maak dat dit net soos ons liefde vir julle sal wees. (1 Tessalonisense 3:11-12)