Indien jy nog nie vanaand se episode van Survivor SA gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie die wenner is.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 September 2019
Insluiting van plaasmoorde in misdaadstatistieke verwelkom
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld op plase en hoewes” in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 2018/2019-misdaadstatistieke verwelkom.
28 sonpanele by PE-lughawe gesteel
Die polisie in die Oos-Kaap sal dringend ingryp ná lugvaartowerhede by hulle aangeklop het oor voortgesette diefstal van kabels en sonkragpanele by die Port Elizabeth- Internasionale Lughawe.
Taxi-optog bring Rustenburg tot stilstand
Taxioperateurs het Donderdag in Rustenburg betoog en die plaaslike munisipaliteit twee weke gegee om te reageer op ʼn memorandum van eise.
Slegte nuus vir Noordwes-dorpe uit hofbevinding
‘n Hofuitspraak in die Noordwes-hooggeregshof in Mahikeng beteken potensieel slegte nuus vir agt munisipaliteite in Noordwes wat tans onder administrasie geplaas is.
LUR reageer ná adjunkburgemeester in twee huise vasjaag
Sipho Hlomuka, KwaZulu-Natalse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, het die Newcastle-munisipaliteit opdrag gegee om ondersoek in te stel ná sy adjunkburgemeester Reuben Molelekoa in twee huise in Osizweni- informele nedersetting vasgejaag het.
Polisie bevestig wat almal reeds weet: Misdaad in SA is buite beheer
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekend gemaak is.
Ouers gevonnis oor kindermishandeling
ʼn Ouerpaar is vandeesweek skuldig bevind en gevonnis op aanklag van mishandeling van hul 21 maande oue babaseuntjie.
ToekomsVenster: Yahweh
Ek wonder wat jy vandag van die Here vra. Hy sal jou nie teleurstel nie.
Internasionale sjefbloubloed dié naweek in Pretoria
Hulle is sjefbloubloed. Wêreldberoemd vir hulle vernuf agter die kospotte. En dié naweek kook hulle – net hier in Pretoria – dat dit klap.
Tukkie neem glo eie lewe
ʼn Selfmoordbrief is in die student se woonstel gevind.
Wen: Wat maak jou ʼn miljoenêrsvrou?
Om ʼn miljoenêrsvrou te wees, het eintlik maar min met jou bankrekening te doen. Vir René du Preez gaan dit veel meer oor hoop, dankbaarheid en ʼn besef dat ʼn vrou dikwels steeds oorvloedig geseënd is te midde van moeilike omstandighede.
Só lyk jongste misdaadsyfers
Volgens die misdaadsyfers was 1 115 moorde die gevolg van huishoudelike geweld.
Die wêreld in foto’s – 12 September 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Misdaadsyfers ‘onaanvaarbaar’ sê partye
Die VF Plus glo die jongste misdaadstatistiek dien bloot as bewys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig en onveilig vir sy inwoners word.
Dié SA rolprent gaan Oscars toe
Ses rolprente is aan ʼn paneel voorgelê wat een van dié rolprente gekies het om Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir aanstaande jaar se 92ste Oscars te wees.
Dros-saak: ‘Hy het dit vooraf beplan’
“Die beskuldigde het die hele voorval beplan en hy het ʼn kind geteiken wat magteloos en weerloos was.”
TLU SA: ‘Wanfunksionele regering dryf landbou oor afgrond’
“Ons pleit nie vir ons voortbestaan nie, ons eis dit van ʼn regering wat veronderstel is om in diens van die burgery te wees.”
Pa kom op babalykie in dogter se kamer af
Die liggaam was in ʼn handdoek toegedraai en in die kas versteek.
Misdaadsyfer nie rooskleurig, erken minister
Die misdaadsyfer in Suid-Afrika is nie rooskleurig nie, het ʼn teleurgestelde genl. Bheki Cele, minister van polisie, vanoggend in die parlement erken.