Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het Woensdagoggend in Tokio sy span wat die All Blacks Saterdag in Jokohama in die Wêreldbekertoernooi pak, bekend gemaak.
Alles vir Woensdag 18 September 2019
Vandag se sportnuus
Wallis se rugbyspan is in Japan op sy knieë gedwing aan die vooraand van sy Wêreldbeker‑kragmeting met Georgië.
Demawusa, Metrobus kom nie tot ooreenkoms
ʼn Vergadering is gedurende die tweede dag van die staking byeengeroep in ʼn poging om tot ʼn ooreenkoms te kom.
Premier veroordeel protesaksie waarin 7 huise brand
Job Mokgoro, wat hom daartoe verbind het om aandag aan hul eise te gee, sal die gebied Woensdag besoek om terugvoer aan die gemeenskap te gee.
Stigting wil appelleer teen uitspraak oor Roets se vlag-twiet
“Die hof moes gevind het dat die applikant prima facie-bewyse gelewer het dat die respondent minagting van die hof gepleeg het.”
Fisieke konfrontasie ontsier parlementêre debat
Toe Malema deur die DA-banke stap, het ʼn woordewisseling tussen hom en die Oos-Randse DA-LP Ghaleb Cachalia ontstaan, waarop Malema gesê het Cachalia moet “voertsek”.
Gedagte vir die dag: Gereinig van die kwaad
As jy jouself skoon hou van die verkeerde, sal jy ’n kosbare item wees, ’n spesiale besitting van die Huiseienaar, een wat Hy nuttig kan gebruik en wat gereed is vir enige goeie taak. (2 Timoteus 2:21)