Saoedi-Arabië het wel aangekondig dat die skade so spoedig moontlik en met internasionale hulp herstel sal word, maar elke dag van verlore produksie kos die land baie geld en het ’n impak op die wêreldekonomie.
Alles vir Donderdag 19 September 2019
Die wêreld se hoogste residensiële gebou
Waaghalse (en miljardêrs) sal van volgende jaar in die wêreld se hoogste residensiële gebou kan bly.
Sluier gelig oor Amy-Leigh se ontvoering
Die Vanderbijlpark-landdroshof het Donderdag besonderhede gehoor oor hoe die ontvoering van Amy-Leigh de Jager beplan is en wat die rede daarvoor was.
Lesersbrief: Steve Hofmeyr, AIG en Virseker wys die krag van kultuur en kapitaal
Ongeveer ’n jaar gelede is daar al besluit om groot kultuurborgskappe, soos Afrikaans Is Groot en In Afrikaans te verskuif na skole- en onderwysborgskappe. Alhoewel Virseker steeds betrokke is by kleiner kultuurborgskappe, is die Virseker Trust se fokus op onderwys in Afrikaans.
Skietvoorval by skool eis man, kind
’n Gr. 6-leerder en ‘n oupa is dood ná ’n skietvoorval Woensdag buite ‘n skool in Katlehong, sowat 35 km van Johannesburg.
Vrou sterf op vlug na Johannesburg
Bemanningslede het ʼn mediese noodgeval geïdentifiseer toe hulle voorberei het vir die landing.
Drempel van R100 000 vir politieke skenkings wink
Die wetsontwerp staan in die omgang as die Paia-wetsontwerp bekend.
Instagram sit voet neer oor gewigsverlies advertensies
“Ons wil hê Instagram moet ʼn positiewe plek wees vir almal wat dit gebruik en hierdie beleid is deel van ons voortdurende poging om die druk wat mense van sosiale media af voel, te verlig.”
Testamentweek: My vriend sterf en sy eks erf alles
My vriend het geweet dat dit belangrik was. Hy het geweet dat hy wysigings moet aanbring op sy testament. Maar spyt kom te laat …
Richard Mdluli dán gevonnis
Mdluli en sy medebeskuldigde, Mthembeni Mthunzi, het vanoggend weer in die hof verskyn in verband met misdade wat 20 jaar gelede gepleeg is.
Volkswagen se eerste wêreldmotor…
Volkswagen gaan die T-Cross in vyf lande vervaardig en hom in al die markte reg oor die wêreld vrystel.
Reën vir stryd tussen Bokke en All Blacks voorspel
Wat gebeur as dit Saterdag in Jokohama in Japan in die Wêreldbeker-wedstryd tussen die Springbokke en All Blacks reën?
Ekurhuleni kry eersdaags nuwe straatname
Inwoners van die metro het groot kommer oor die naamsveranderinge op die Ekurhuleni-metroraad se Facebook‑blad uitgespreek.
Alles wat jy van Marc Buckner moet weet voor ‘The Bachelor’
Marc het hom nie self vir die program ingeskryf nie. Die The Bachelor-span het uit verskeie oorde van Marc gehoor, onder andere deur Instagram.
DA verloor twee wyke in tussenverkiesings
Die Demokratiese Alliansie het vandeesweek nog twee wyke in tussenverkiesings afgestaan.
Mooinooi-moorde: ‘Baasbrein’ bewusteloos in sel gevind
“Sy vrou het hom ook vroeër die week in die hospitaal besoek waar sy gesien het hy is aan ʼn asemhalingsmasjien gekoppel.”
Meeste SA kinders word hiér en deur dié persoon vermoor
Die navorsingskomitee het bevind meer kinders word in dié provinsie vermoor as in enige ander provinsie in Suid-Afrika.
Vandag se sportnuus
Die Suid-Afrikaanse T20-krieketspan se gebrek aan wedstrydfiksheid is blootgelê.
Resep: Elandcarpaccio
Dié dis is perfek as voorgereg vir ’n spesiale geleentheid.
Lesufi se dinges, man!
Hy sal gehalteonderwys offer op die brandstapel van sogenaamde nierassigheid. Hy kon in sy hele Sol-Tech-tirade homself nie een keer sover kry om te sê dat ’n privaat instelling ’n waardevolle bydrae kan lewer aan die breër Suid-Afrikaanse samelewing nie.