“Die hemel voel by tye vir ons baie vêr, maar gewone mense kan soms ’n engel wees en ’n lig laat skyn in ’n donker situasie.”
Alles vir Dinsdag 24 September 2019
Nuuskommentaar: Ons erfenis is ontwikkel en gekoester, en nou skynbaar gesteel …
Maar wat is die algemene gevoel onder die Afrikaner/minderheidsgroepe oor hul erfenis?
Rede waarom volksverhale soos Racheltjie de Beer gunstelinge bly
’n Nuwe rolprent wys Suid-Afrikaners weer waarom die storie van Racheltjie nog net so gewild is, want ’n storie soos hare wat handel oor gewone mense wat swaarkry oorwin het, verpersoonlik oortuigings, tradisies en waardes wat tydloos is.
Vandag se sportnuus
Ná al die opwinding van die eerste vier dae word sake Dinsdag in Koemagaya ʼn bietjie rustiger in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi gevat.
Respekteer mekaar se erfenisse, ook myne
Ons nasionale Erfenis is en sal slegs simbolies bly tot tyd en wyl daar ʼn eendragtige Suid-Afrika geskep word waarop Suid-Afrikaners trots kan wees. Ons nasionale erfenis behoort veel meer te wees as die sing van die nasionale lied voor groot internasionale byeenkomste.
Gedagte vir die dag: Ek bid vir jou
Ek dank my God altyd wanneer ek in gebed aan jou dink, want ek hoor van jou liefde vir al God se mense en van jou getrouheid aan die Here Jesus Christus. (Filemon vers 4-5)