Duminy slaan vinnigste Karibiese vyftigtal.
Alles vir Vrydag 27 September 2019
Nuuskommentaar: Peperduur petrol in plaas van water op die vuur van (wit en swart) rassisme
Dit verg immers geen filosoof om te weet die rasseprobleem in Suid-Afrika gaan nie opgelos word deur kort-kort ’n stok in die perdebynes te gaan steek nie.
Dapper vrou oorwin leukemie én breinvliesontsteking
Ná elf jaar se trauma as gevolg van witbloedselkanker en meer as R8 miljoen se mediese uitgawes kan Yolandi Reiche van Struisbaai haar wonderbaarlike herstel slegs aan Goddelike ingryping toeskryf.
Jongste wending in Mugabe-begraafplek
Die rusplek van een van Afrika se langsdienende leiers was sedert sy dood vroeër vandeesmaand ʼn groot twispunt.
Stakende lykshuiswerkers met afdanking gedreig
Diegene wat staak, verrig noodsaaklike dienste. ʼn Hofbevel geld wat hulle verbied om dit te doen.
Vyf vas wat tieners glo ontvoer
Hulle is in die omgewing van Brixton en Mayfair aangekeer.
Gedagte vir die dag: Wat God verwag
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. (1 Tessalonisense 5:16 – 18)