Eskom het in Maart vanjaar laat beslag lê op die munisipaliteit se roerende bates weens onbetaalde skuld van R2,8 miljard.
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 Oktober 2019
Oudbankwerker in hof vir meer as 6 000 aanklagte
“Die ondersoek het bevind Mohlatsi het oënskynlik 10 niksvermoedende kliënte se bankkaarte gekloon om transaksies te doen.”
VF Plus sê plan om Gautengse polisie reg te ruk is mislukking
Baie polisiestasies het nie geskikte voertuie om klagtes te ondersoek of patrolliewerk te doen nie.
Solidariteit bekommerd oor aanbevelings in verslag oor private gesondheidsorg
Die oorregulering van die gesondheidsektor maak dit net moeiliker vir dokters om noodsaaklike dienste te verskaf aan ʼn bevolking waarvoor daar reeds te min gesondheidspraktisyns is.
Ramaphosa wil korrupsie in gesondheidsektor uitroei
Ramaphosa het gesê die private en openbare gesondheidsektor is vatbaar vir bedrog en korrupsie.
ToekomsVenster: Hy begin by sy kinders
Die Here sê egter, staan ʼn oomblik stil en oorweeg wat van julle geword het.
E-tol se doppie nog nie geklink
Die ANC in Gauteng gaan terug op hul woord oor e-tol.
DA maak omvattende landelike veiligheidsplan bekend
Die DA sê dit is tyd dat politieke verskille opsy geskuif en die landelike veiligheidskrisis in die land trompop geloop word.
DA eis antwoorde oor SA se ‘geheime olie-ooreenkoms’ met Suid-Soedan
Die DA sê Suid-Afrikaners is steeds onseker oor wat presies vervat word in die sogenaamde Exploration and Production Sharing Agreement met Suid-Soedan.
Luister: Wiele2Wiele praat oor die Mazda CX-5 en Peugeot
Vandeesweek praat Wiele2Wiele oor die waarde-vir-geld Mazda CX-5, gesels met Xavier Gobille oor Peugeot wat met mening terug is in Suid-Afrika en vertel van die 3 500 km lange Kalahari Rally wat nou op ons voorstoep gaan plaasvind.
Willemse op ’n vliegtuig na Japan
“Ek voel egter jammer vir Jesse. Hy was deel van die 23-tal in bykans elke wedstryd sedert ek deel van die opset geword het en hy is ’n sleutelspeler.”
3 in hof ná ‘padwoede’: Egpaar steeds ‘bang, skrikkerig’
Drie jong mans het Dinsdag in die landdroshof in eMalahleni (Witbank) verskyn in verband met die opspraakwekkende padwoede-voorval buite die dorp vroeër vanjaar.
Kirsten kan Engeland se nuwe afrigter word
Indien sy aansoek suksesvol is, kan hy tot £1 miljoen per jaar verdien.
Amy-Leigh-ontvoering: Drie gaan skuld ontken
Drie van die verdagtes in die Amy-Leigh-ontvoeringsaak se borgtogaansoeke het Dinsdagoggend in die Vanderbijlpark-landdroshof hervat.
Bok se nuwe album skiet op na nr. 1-posisie in Top-20
Die liedjie vertel die roerende boodskap van ’n man wie se huis heeltemal in ’n brand verwoes word en hoe hy ondanks die verwoesting nuwe hoop vind.
De Jong Mark: nog bloedjonk, maar met groot planne
Wanneer die volgende mark op Saterdag, 5 Oktober gehou gaan word, sal die De Jong Mark met 30 stalletjies spog. “Ons verwag dan om so tussen 300 en 350 mense by die mark te sien.”
Nóg toekennings vir SA se Karla
Protea-verdediger is Lightning se speler van die jaar.
Mosselbaai-grondverskuiwing: Gebied moet dringend ontruim word
Maroela Media het twee maande gelede berig dat die huise, wat in twee ou ongerehabiliteerde gruisgroewe gebou is, steeds verder kraak en dat waterpype feitlik daagliks herstel moet word.
Wenners van die kleuterboek-kompetisie aangekondig
NB Uitgewers vier Afrikaans en het ʼn stapel boeke weggegee aan drie gelukkige Maroela-lesers. Die wenners is op 1 Oktober 2019 bekend gemaak.
Man vas ná dood van geliefde sakevrou van Mbombela
Letisia Niemann is inderhaas na ʼn hospitaal geneem, waar sy ʼn ruk later gesterf het.