Die NDBV sê ʼn gevoel van hartseer en verslaentheid het Vrydag by die Oos-Londense hawe geheers, waar inspekteurs van die NDBV toegekyk het hoe die laaste skape op die Al-Shuwaikh gelaai word.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 Oktober 2019
Ramaphosa: Padgebruikers moet houding verander
Die president het gesê dit moenie nodig wees vir gesinne om kruise te plant en kranse langs die pad neer te lê nie.
Gesoekte ‘renosterstropers’ vas
Die mans word betrek by voorvalle wat verlede jaar in Ntambanana en Esikhaleni in KwaZulu-Natal aangemeld is.
Uitwerking van klimaatsverandering op insekte kan landbou ook raak
Dis belangrik om insekte te bestudeer, want die landbousektor is bekommerd oor hoe klimaatsverandering die verspreiding van peste en insekte wat gewasse bestuif, kan beïnvloed.
Rioolvuil verswelg inwoners aan Wes-Rand
Rioolvuil stroom vryelik in die Tweelopie- en Bloubankspruite in. Veral groenteboere gebruik die rivierwater vir besproeiing.
Prins Harry vies vir poniekoerante
Buckingham-paleis het Saterdag in ʼn verklaring bevestig dat eise oor die “onwettige onderskep van stemboodskappe” namens Harry ingedien is.
‘Jag nié bewaring’, sê organisasie
Die CACH het in ʼn verklaring gesê die jaggemeenskap het die IUCN “geïnfiltreer” en verseker dat dié toonaangewende wetenskapsliggaam geen besluite neem wat ʼn negatiewe uitwerking op die jaggemeenskap het nie.
Toenemende kommer oor MRK se hantering van Etzebeth-saak
“Etzebeth is die afgelope tyd in ʼn boendoehof aangekla, verhoor en skuldig bevind. Die MRK het lustig meegedoen.”
Pa, seun sterf saam; geliefde hondjie vermis ná ongeluk
“Hulle was legendes en baie na aan mekaar. Ek dink die Here het geweet om al twee saam te vat.”
Droogtehulp vir Noord-Kaap verwelkom; ‘veel meer nodig’
Die DA sê hy hoop die R30 miljoen is net die begin van ʼn veel groter toewysing aan die provinsie.
Sementmenger ruk konstruksiewerker se been af
Die man is op die toneel gestabiliseer en ʼn helikopter is ontbied om hom so gou moontlik by ʼn hospitaal vir verdere behandeling te kry.
Solidariteit verwelkom fokus op private sektor as ‘redder van ekonomie’
Die NUK het onder meer aangekondig dat ʼn groter fokus op die privaat sektor nodig is om die ekonomie te red.
Nuwe reddingsboei vir SAUK met valkoog dopgehou
As daar net ʼn sweempie finansiële of ander wanbestuur aan die lig kom, gaan onmiddellike stappe teen die SAUK gedoen word.
‘Dringende ingryping’ aangekondig vir droogte in Noord-Kaap
Die regering het R30 miljoen beskikbaar gestel vir die onmiddellike verkryging en verspreiding van voer na die boerderygemeenskap op kort termyn.
Gedagte vir die dag: Afgode
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. (2 Korintiërs 3:18)