“Hy het aanvanklik gedink dis ʼn ronde klip in die sand waarna hy om dit begin grou het en gesien het dit is ʼn menslike skedel.”
Alles vir Dinsdag 8 Oktober 2019
Nuuskommentaar: Gaan Menseregtekommissie nou nuwe blaadjie omslaan?
Verskeie faktore dui daarop dat die Menseregtekommissie (MRK) nou moet vergeet van onewehandige optrede teenoor verskillende rasse.
Polisie se hondeskool onder vergrootglas na uitbreking van katgriep
Altesaam 75 hondjies sterf omdat polisie glo nie entstof aankoop nie.
Man neem glo eie lewe maande ná vrou se dood
Kollegas het op sy liggaam afgekom waarna die polisie ontbied is.
SA’ners sukkel by Wêreldkampioenskap
Tog gee 4×100 m-aflosspan ʼn mens hoop vir die toekoms.
Voortrekkermonument oop vir sake ná rooftog
Die rowers het eers ʼn motor by Fonteinedal probeer kaap, maar dit het misluk waarna hulle by die monument toegeslaan het.
Dié pottereeks vat jou op ʼn intergalaktiese kookavontuur
Al is jy nie ʼn Jedi in die kombuis nie, sal Le Creuset se nuutste reeks potte jou beslis soos ʼn vernuftige Dexter Jettster agter die stoof laat voel.
Man sterf vier jaar na kleinhoewe-aanval
“My kind wou so graag lewe. Hy wou so graag sy seuns sien grootword het.”
‘The Voice SA’-sterre skitter op Top-20
Tasché Burger én Soné Joubert is vandeesweek albei in die Top-20.
Gauteng skuld munisipaliteite miljoene
Die Gautengse provinsiale regering skuld sy munisipaliteite meer as R89 miljoen vir dienste aan die regering gelewer.
Kirsten kry toe nie Engelse pos nie
Chris Silverwood sal die leisels by Trevor Bayliss oorneem.
Noordwes steeds beroerd meer as jaar ná ingryping
Sewentien maande sedert die nasionale regering die administrasie van al elf provinsiale regeringsdepartemente in Noordwes oorgeneem het, is die meeste departemente steeds grotendeels wanfunksioneel.
Uitdrukking: Daar loop iemand oor my graf
Hoekom sê ons “daar loop iemand oor my graf”? Taaltoffie stel ondersoek in
In die parlement: Vrae aan die president en MRK onder kruisverhoor
Ramaphosa sal na verwagting erg moet bontstaan om vrae oor geldelike bydraes tot sy CR17-veldtog te verduidelik terwyl die MRK onder kruisverhoor geneem sal word.
Resep: Malvapoeding
Ryk, souserig en heerlik!
Vandag se sportnuus
De Kock onder top-10-toetskolwers.
Gedig: As die wêreld einde se kant toe staan
“en winterreën Bloemfontein beset luister ek, terwyl die gedoofde dag teen my ooglede terugspeel …”
Lesersbrief: ʼn Toonstamp-revolusie
Nadat ek leeg getap is van die moegheid, nadat ek ‘n paar trooslekke gekry het en nadat my hemp sopnat is, lig ek my kop en die wêreld lyk ewe skielik beter. En ek praat sommer daar plat op die vloer met my Skepper.
Minister sê jammer aan swart huurderboer oor grond
“In werklikheid poog hulle eerder om opkomende swart boere as lewenslange huurderboere onder hul beheer te hou.”
Lesersbrief: Museum se taalbeleid verbaas
Die Taalraad vra dus graag of die museum bereid sal wees om ʼn meertalige delegasie te ontvang om oor hierdie kwessie te vergader.