Maroela Media het reeds in Augustus en September berig dat ʼn paar mense miljoene rande in die sak gesteek het nadat die Tshwane-metro groot stukke grond bekom het.
Alles vir Dinsdag 8 Oktober 2019
Die skuldstrik span al stywer om SA
’n Gradering van onder beleggingstatus vir Suid-Afrikaanse maatskappye sal nie alleen die koste van hul skuld hoog hou nie, maar ook hul toegang tot kapitaal belemmer. Korporatiewe Suid-Afrika is reeds onder groot druk en om nog wind van voor te kry, sal hul winsgrense verder knou en die risiko van nog afleggings vergroot.
AfriForum-buurtwagte lê meer as 94 000 km af tydens nasionale patrollie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe reg oor die land gemobiliseer om aan ’n nasionale patrollie deel te neem.
Musk-broers wil die mensdom red
Die mensdom het al deur verskeie krisisse aangepas en deur sy innovering oorleef – dikwels met geweldige lewensverliese. Die krisisse wat die mens tans in die gesig staar, skep groot probleme, maar ook baie ruimte vir innovasie.
Gedagte vir die dag: ’n Kroon van karton
En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. (Filippense 4:7) “Jy mag…