Die departement het gesê volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens word ondergemiddelde reënval oor die sentrale en suidoostelike gedeeltes van die land in die laat lente verwag, terwyl bogemiddelde reënval in die vroeë tot middel somer in die sentrale en oostelike gedeeltes voorspel word.
Alles vir Woensdag 9 Oktober 2019
Nóg ’n SA sjef kry Michelin-ster
Nóg ’n Suid-Afrikaner is vandeesweek met ’n Michelin-ster vereer, nadat daar vantevore slegs een in Suid-Afrika se naam was te danke aan Jan-Hendrik van der Westhuizen.
Onnie vas vir statutêre verkragting
“Ons wil beklemtoon dat Orania se gemeenskapsinstellings en Volkskool in besonder uit eie beweging en so vinnig en ondubbelsinnig as moontlik op die saak gereageer het en alle moontlike bystand aan die ondersoek verleen.”
Solidariteit behaal oorwinning in hof oor Landbouraad
Solidariteit wil geld verhaal wat onwettig van LNR-werknemers gevat is.
Knie vervang deur robot, eerste keer in Afrika
Dié operasie dra by tot meer gebalanseerde knievervangings wat ook meer natuurlik voel, asook ʼn korter hospitaaltyd, minder pyn ná die operasie en ʼn vinniger herstelperiode.
Solidariteit oortref doelwitte vir 2020
Hier is die suksesse wat die Solidariteit Beweging behaal het sedert die eerste Toekomsberaad in 2015.
7 dood in gru-ongeluk op N4
Sewe mense is dood en talle beseer nadat drie voertuie Woensdagoggend op die N4 by Middelburg in ʼn botsing betrokke was.
Doodskis-twee se appèlaansoek dan aangehoor
Coertze het die vonnisse as “skokkend” en “totaal absurd” bestempel.
Suid-Afrikaner vermis in Karibiese See
Man vermis ná boot naby orkaan sink.
Oorsese kontrakte wink vir Steyn, Amla
BBL-wedstryde vir Phalaborwa Sneltrein, terwyl Amla dalk ’n Kolpak-kontrak kan onderteken.
Gedig: Sê nou
“Sê-nou is ‘n lekker sê: Alles wat ‘n mens wil hê, alles wat jou hart begeer, kry jy daarmee en nog meer.”
Resep: Pampoenspesery-smoothie
Armand Aucamp deel sy gunsteling-pampoenspeseryresep.
Wiele2Wiele: Motorsport en veldwedrenaksie op die spyskaart
Hierdie week het Wiele2Wiele ʼn motorsportgeur en gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger oor die ‘Kyalami 9 Hour’ wat terug kom ná 37 jaar. Hulle bespreek ook al die veldwedrenaksie uit verskillende uithoeke van die aarde – van Marokko tot in die Kalahari.
Vandag se sportnuus
Reinach se driekuns die vinnigste in Wêreldbeker-geskiedenis.
NG Kerk aanvaar nuwe besluit oor gays
Die NG Kerk se algemene sinode het ’n besluit aanvaar waarvolgens daar ruimte is vir verskillende standpunte oor verhoudings tussen mense van dieselfde geslag.
Minister: ‘Dis hoekom jy so lank wag by binnelandse sake’
Motsoaledi en topamptenare van sy departement het tydens die parlementêre portefeuljekomitee oor binnelandse sake se jaarlikse begrotingsoorsig verskeie probleme wat die departement in die gesig staar, getakel.
Duduzane Zuma: ‘Ek is as gesig van korrupsie beskou’
Die seun van oudpres. Jacob Zuma het aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesê hy is as die “gesig van korrupsie” beskou en is in ʼn politieke storm vasgevang.
Drie dood in trompop botsing
Drie mense is Dinsdagaand dood en nog ʼn persoon ernstig beseer in ʼn trompop botsing op die N2 buite Ermelo in Mpumalanga.
Gedagte vir die dag: Bid jou “dankies”
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. (Matteus 7:7)