“Die Leeus sal altyd ’n baie spesiale plek in my hart hê.”
Alles vir Vrydag 11 Oktober 2019
Nee, kanselier Cameron, taal ís die US se ‘burden’
Ek weier om in die gemiddeldheid van Engelse taalkolonialisme te verval. Ek weier ook om te sit en kyk hoe ons eie ongeërgdheid die oorsaak is van ’n domino-effek wat die gebruik van inheemse tale op ander vlakke as universiteitsvlak betref.
Die wêreld in foto’s – 11 Oktober 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Internasionale handsakdag: Só beskerm jy jou handsak
Meer as ’n derde van Suid-Afrikaanse vroue besit meer as tien handsakke. Die meerderheid van dié vroue bestee tot R400 per handsak. Nege persent van dié vroue sê hulle betaal meer as R1 000 vir ’n handsak.
Amy-Leigh-ontvoering: Net een kry borgtog
Net een beskuldigde in die opspraakwekkende ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager, is op borgtog vrygelaat.
Maharaj neem sy 100ste toetspaaltjie
Indiese kolwers slaan egter die wind heeltemal uit die Protea-seile.
Foto’s: Akteurs kuier by ‘Racheltjie de Beer’-première
Maroela Media het Donderdagaand die première van die langverwagte nuwe rolprent, Die verhaal van Racheltjie de Beer, aangebied.
Duisende rande se droogtehulp vir boere
Produsente skenk voer, mis en bone aan boere.
Franco groet Cheetahs ná Munster-wedstryd
“Ons wou ’n spesifieke soort kultuur by die Cheetahs vestig – nie net ’n wenkultuur nie, maar ook een waarmee ons die toeskouers kan vermaak.”
Luiperd in tent het toe aptyt vir plakkies
ʼn Suid-Afrikaanse gesin het hulle morsdood geskrik toe ʼn luiperd in die nag by hul tent insluip en hul plakkies begin vreet.
Rooibos-bra gaan geld vir borskankerbestryding insamel
Dié besonderse bra is deur die Suid-Afrikaanse Rooibosraad (SARR) ontwerp en deur Storm in A-G Cup, ʼn Kaapse boetiek wat in fyn onderklere spesialiseer, gemaak.
Resep-video: Sjokolade-en-malva-rolletjies
Dié rolletjies is die definisie van smelt-in-jou-mond-lekkerte.
Video: Julanie J se enkelsnit ‘Sandkastele’ vra waardeer mekaar
“Die een ding wat ek nog altyd wou doen is om vir mense hoop te gee – al is dit net vir ʼn oomblik terwyl hulle na my musiek luister. Dit is vir my regtig belangrik, maak nie saak waaroor die liedjie handel wat ek skryf of sing nie, dit is die eintlike doel van my musiek.”
Dronkbestuur-regter swaar beboet; ontvang steeds salaris
Motata het in Januarie 2007 onder die invloed van alkohol met sy motor teen ’n muur van ’n woonhuis in Johannesburg vasgery en daarna op die toneel rassistiese uitsprake oor wit mense gemaak.
Eskom wil hof toe oor kragtariewe
Eskom sê sy finansiële volhoubaarheid hou aan versleg.
Nuuskommentaar: Kakistokrasie versus tegnokrasie vir Afrikaans
“Sulke (hof-) uitsprake kan net tydelik die taal se pas inkort, maar dit sal net met meer weerbarstigheid oor grense breek en blom soos wat reeds ervaar en versien word … ’n taal sonder grense!”
Video: Vragmotor ploeg deur parkeerterrein
Die vragmotor het eindelik langs ʼn muur van die sentrum tot stilstand gekom.
Vandag se sportnuus
“Dit is verregaande dat daar geen Plan B gereed is om die wedstryd op ’n latere stadium te speel nie. Dit is immers nie eintlik iets nuuts dat tifone Japan tref nie.”
Wat jy op sosiale media deel, kan jou dalk in tjoekie laat beland
Die wetgewing word as ʼn aanval op vryheid van spraak gesien en is as die Wet op Internetsensuur gedoop.
Seekoei byt vrou in Limpopo dood
ʼn 63-jarige vrou is dood nadat ʼn seekoei haar Woensdag in ‘n woonbuurt aangeval het.