Die gesin se avokadopeerboom is ouer as 10 jaar en meer as ses meter hoog.
Lees meerAlles vir Sondag 13 Oktober 2019
Sy wil jongste van Afrika word om Sewe Pieke te bereik
Sy het van 17-jarige ouderdom erg met depressie gesukkel.
Foto’s: Talle dood na tifoon Japan tref
Die tifoon het wydverspreide vloede tot gevolg gehad en soek-en-reddingspanne is ontplooi om mense wat in hul huise vasgekeer is te probeer bystaan.
Radio-aanbieder gepos oor suiwelbedryf-uitlatings
“Die inligting wat hy uitgesaai het, is nie deur hom gestaaf met feiteverwysings nie, en was ook nie gebalanseerd soos vereis deur die gedragskode nie.”
Japan maak Wêreldbeker-geskiedenis
Japan is die eerste span uit Asië om vir die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi te kwalifiseer.
Broer sterf ook toe hy suster probeer red
Die ander twee sibbe het na die voorval onmiddellik begin alarm maak.
Klein spanne staan hul man in Wêreldbeker-toernooi
Mens wil ʼn lansie breek vir die kleiner spanne wat die toernooi Sondag vol opwinding afgesluit het.
Verlepte Proteas vou wéér teen Indië
Tuisspan kon tweede toets netsowel met 1 000 lopies gewen het.
Agt dood in gru-ongeluk
“Die Porsche het na die botsing aan die brand geslaan en die vier insittendes het onherkenbaar verkool.”
Publiek gemaan na mortiere in dam gevind word
“Dit het later aan die lig gekom dat die twee mortiere nog aktief was en dus kon afgaan.”
E-tol: ‘Regering nie van plan om dit te skrap’
“ʼn Oplossing vir e-tol moet as ʼn saak van dringendheid gevind word.”
Bottas span die kroon vir Mercedes
Die Mercedes-renspan het nog ʼn rekord van Ferrari uit die rekordboeke gevee
NWU vereer ‘Noot vir Noot’-man, polisievrou en 7 ander
Hierdie jaar se ontvangers van die toekennings het ’n musiekpromotor, ’n invloedryke leier in opvoedkunde en ’n ervare sielkundige profileerder ingesluit.
Huiseienaar steek ‘inbreker’ met mes dood
Die oorledene is intussen geïdentifiseer as ‘n buurman van die huiseienaar.
Nog ʼn WB-wedstryd gekanselleer
Wêreldrugby en die reëlingskomitee van die Wêreldbeker-toernooi in Japan het besluit om een van vandag se wedstryde om veiligheidsredes te kanselleer.
Cheetahs groet Franco met spogsege
Maar terwyl die onoorwonne Vrystaters wenrugby speel, kry die Kings die Pro14-wind van voor.
Gedagte vir die dag: Niks is onmoontlik nie
Sou iets vir die Here te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor ‘n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal ‘n seun hê. (Genesis 18:14)