Soms wil jy mos vir jouself opstêrs hou, soos om spoggerig te lyk om die Kerstafel of wanneer jy jou kollegas wil beïndruk met jou harde werk die afgelope jaar tydens die jaareindfunksie.
Alles vir Woensdag 16 Oktober 2019
Helfte van polisielede in Oos-Kaap ‘onbevoeg’ om wapen te hê
“Dit plaas hardwerkende en toegewyde polisielede in ʼn baie moeilike posisie. Moet hulle ʼn vuurwapen teenstrydig met wetlike voorskrifte dra, of weerloos wees in die misdaadoorlogsone in dié provinsie?”
Stad Kaapstad gee duidelikheid oor vuurwerk
Die Stad Kaapstad wil nie vuurwerk heeltemal verban nie.
Dros-verkragter wil eie lewe neem
Nicholas Ninow het Woensdag gesê hy haat homself vir wat hy gedoen het en oorweeg dit soms selfs om sy eie lewe te neem, deur hom aan sy belt op te hang.
Bruid huil oor flop van ʼn troukoek
“Die een ‘pou’ lyk soos ʼn kalkoen wat dalk melaats is, en die ‘wit’ voël, wat glad nie wit is nie, het nie eers ʼn stert nie en lyk ook hoegenaamd nie soos ʼn voël nie.”
Resep: Romerige knoffelsampioene op roosterbrood
“Dit is ’n lekker voorhappie of bykos én ’n treffer om die laataand-‘atmosvuur’ wanneer jy ’n tweede keer braai,” sê Jan Braai.
Ma het meer vrae as antwoorde ná soektog na vermiste seun in Viëtnam
“My hart is so seer. Ek kan nie vir jou sê hoe ek gehuil het toe ek op die lughawe met sy paspoort en van sy ander goed gestaan het nie.”
Afrikaans is Groot: ‘Pa’s en seuns, kom raak betrokke’
Pa’s en seuns kan vanjaar op ʼn besonderse wyse deel wees van die immergewilde Afrikaans is Groot-konserte.
WAT se Borg ʼn Woord-veldtog spog met nuwe beskermvrou
Laurika Rauch word Woensdag 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, die nuwe beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek.
Só lyk die nuwe ‘Catwoman’
Sy volg in die voetspore van bekendes soos Michelle Pfeiffer, Halle Berry en Anne Hathaway wat voorheen dié rol vertolk het.
Proteas onder hewige druk in Indië
Kohli: “Ons sal nie ons voet van die versnelpedaal haal nie.”
Kommer oor uitwerking van beurtkrag op matriekeksamen
Die DA waarsku Eskom om nié beurtkrag te misbruik as ʼn onderhandelingswapen vir meer geld nie.
Boek-uittreksel: Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme
“Elke keer as die branders my bootjie skep, swaai ek my lyf in die teenoorgestelde rigting om te verhoed dat dit omkantel. Hoe lank ek geroei het, weet ek nie, maar plotseling het ek besef dat ek redelik naby die strand moes wees … ” Lees die uittreksel uit Robey Leibbrandt: ‘n Lewe van fanatisme.
Vakansieverblyf-slenter: Vrou beken skuld
Marianne Roux het sedert verlede jaar gereeld voornemende vakansiegangers op sosiale media met vals aanbiedinge van vakansieverblyf in die Suid-Kaap (Tuinroete) mislei.
Boekresensie: ’n Kat se kans: Verhale van vurige en kordate katte
Dit is voorwaar die purrr-fekte boek vir lesers wat dol is oor katte. Dit word voorgeskryf vir kinders nege jaar en ouer, maar volwassenes sal die boek ook van waarde vind.
Nuuskommentaar: Die waarheid in die staatkunde teenoor politiekery en fopnuus
Die belangrikheid van die waarheid kom vanoggend aan die beurt omdat dit in vandag se politieke situasie dikwels bloot as nuttige instrument ingespan word as dit die orator/skrywer/politikus pas.
Niemand nog vas vir Kenton-on-Sea-moord
Die man wat Sondag in ʼn kusdorp vermoor is, is Johannes Petrus van der Merwe.
Nuwe kookkanaal nou op YouTube beskikbaar
CatchCook.com is ʼn nuwe avontuur- en leefstylkanaal wat ʼn etiese, volhoubare en organiese leefstyl bevorder – waar mense aanspreeklikheid aanvaar vir dit wat hulle en hul gesinne eet: eet slegs wat jy vertrou en vertrou slegs dit wat jy self geoes het.
Eskom ‘jammer’ oor herinstelling van beurtkrag
“Dit was nodig om die kragnetwerk teen ʼn algehele ineenstorting te beskerm.”
Timol-saak: Rodrigues na appèlhof
Die hooggeregshof in Johannesburg het vroeër beslis Rodrigues moet op 12 Desember vanjaar in die beskuldigdebank inskuif vir die moord op Timol – wat sowat 47 jaar gelede plaasgevind het.