Sementinvoere na Suid-Afrika het met 293% tussen Julie verlede jaar en Julie vanjaar gestyg.
Alles vir Woensdag 16 Oktober 2019
‘Friends’-akteurs hou reünie
Aanhangers van die “Friends”-televisiereeks wag nou al jare lank vir ʼn moontlike reünie, en nou blyk dit die akteurs het tog saam gekuier vir die 25ste herdenking van die eerste episode van die ikoniese reeks.
Maties-taalbeleid: ‘Ek kan nie persoonlik aandadig wees nie’
Dit is met ʼn swaar hart dat ek met onmiddellike ingang bedank het as lid van die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Forum.
Joga saam met honde sonder huise
Hier sal jy die geleentheid kry om ʼn uur lange jogaklas te geniet terwyl jy terselfdertyd ʼn verskeidenheid hawelose honde wat wag vir aanneming kan ontmoet.
Bykans 300 vlugtelinge kamp buite VN-kantoor in Brooklyn
Bykans 300 buitelandse burgers kamp al amper twee weke lank uit buite die kantore van die VN se Hoë Kommissie vir Vlugtelinge (VNHKV) in Brooklyn in die ooste van Pretoria.
’n Projek met ’n rimpeleffek
Te midde van een van die ergste droogtes in Suid-Afrika wink daar ’n stukkie hoop wat nie net aan inwoners van die Noord-Kaap hoop bring nie, maar vir vroue oor die hele land.
Is ʼn skip nou ʼn vroumens? Verkeerde voornaamwoorde vir regte dinge
Daar is ʼn paar kwelkwessies met voornaamwoorde wat nou en dan kop uitsteek. Die een handel oor vaartuie, voertuie en wapentuig waarna daar in Engels met vroulike voornaamwoorde verwys word.
Bokke vs Japan: Lynstaanroepe verander oor Afrikaans
Bokke genoop om lynstaanroepe vir Japan-uitspeelstryd te verander.
Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit vat Rustenburg-geld
Munisipaliteit staan vandag pa vir finansiële wanbestuur.
Pragnatuurfoto’s vang SA se natuurskoon vas
SANParke se jaarlikse fotokompetisie is ʼn hoogtepunt op talle fotograwe en natuurliefhebbers se kalenders. Vanjaar se foto’s is nie net asemrowend nie, maar neem jou op reis na die uithoeke van die talle parke in Suid-Afrika.
Jong Rus wen ATKV-spelathon
Toe sy saam met haar ouers na Suid-Afrika geïmmigreer het, kon sy slegs Russies en Oekraïens en ʼn klein bietjie Engels praat, maar nóú is dié Rus ʼn Afrikaanse spelkampioen.
Meer terugslae vir vryheidstrewe in Katalonië
Wanneer daar internasionaal oor die reg op selfbeskikking gepraat word, is Katalonië een van die beste voorbeelde van ʼn streek wat op selfbeskikking geregtig behoort te wees.
De Lille wil miljarde se staatskuld aan munisipaliteite spoedig vereffen
De Lille het gesê die departement se finansiële hoof lei die projek en ʼn plan is reeds saamgestel om die departement se skuld aan munisipaliteite te delg.
Beurtkrag is terug
Die sukkelende kragvoorsiener het in ʼn kort verklaring gesê weens ʼn tekort aan opwekkingsvermoë is hy gedwing om dié stap te doen.
Matrieks 2019: Registreer nou om jou uitslae te kry
Laat Maroela Media vir jou ‘n kennisgewing per SMS en e-pos stuur sodra jou matriekuitslae gepubliseer is.
Seksskandaal by skool: Nóg seuns geraak
Die hoof van Bishops Diocesan College in Kaapstad het erken dat verskeie seuns oor ʼn aantal jare geraak is deur seksuele misdrywe van ʼn gewese onderwyseres aan die skool
Vandag se sportnuus
Peyper blaas sy 50ste toets; Wayne Barnes is in beheer van Bok-kwarteindstryd.
Knap jou tekkies op met Plush
Gee jou tekkies nuwe lewe!
EFF onttrek steun aan mosie om burgemeester in UDM te ontsetel
“Daarom sal die EFF nie aan die mosie deelneem nie en moet hy hom aan die mosie onttrek.”
Staatskoerant sal duidelikheid bring vir verpleegstudente – minister
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het onderneem dat duidelikheid oor die lot van voornemende verpleegstudente teen vandag in ʼn kennisgewing in die staatskoerant verskaf sal word.