ʼn Speelgoedwapen, ʼn warsender (“jamming device”), ʼn motorbattery en klere is verstrooi in die bosse gevind.
Alles vir Vrydag 18 Oktober 2019
Húlle is die nuwe ‘Masterchef Australia’-aanbieders
Dié drie volg in die spore van die geliefde Masterchef-trio, George Calombaris, Matt Preston en Gary Mehigan, wat die program verlaat weens onsuksesvolle kontraktuele onderhandelinge.
Vrou voltooi 729 km-staptog teen verkragting
Die 45-jarige inwoner van Roodepoort het op 16 September in Pretoria met haar uittog begin, na Tzaneen gestap, weggedraai na Nelspruit, in Middelburg in ʼn renoster op ʼn stofpad vasgeloop en op 12 Oktober in Ruimsig geëindig.
Resep-video: Rykman-se-yskastert
Dít is beslis nie jou alledaagse yskastert nie.
Overstrand: Polisie versaak grondwetlike plig
Dit is duidelik dat polisiestasies in die Overstrand nie die vermoë het om inwoners en hul eiendom te beskerm en te beveilig of om wet en orde te handhaaf nie. Die SAPD kom dus nie hul grondwetlike mandaat na nie.
Polisiestasie loop deur onder rowers
Polisiestasies word skynbaar ook nie meer ontsien as dit by misdaad kom nie. Rowers het selfs op ’n polisiestasie in Windsorton in die Noord-Kaap toegeslaan.
Gautrein aanvaar binnekort kontaklose bankkaart
Wanneer die stelsel in gebruik geneem word, sal Gautrein een van die eerste openbare vervoerstelsels in Afrika wees wat kontaklose bankkaarte vir betaling aanvaar.
Video: Warm jou teleskoop op
Soos gewoonlik het Tas ook ʼn handige wenk vir die jagters wat wintersoggende trotseer om die pot vol vleis te hou.
Wanneer die resies begin, laat spaander dié SA roeier
“My grootste droom? Dit is ’n maklike vraag om te beantwoord – die Olimpiese Spele.”
Vyf plante wat maklik in SA groei
Suid-Afrika vier Sondag 20 Oktober Tuindag. Dié dag gaan daaroor om tyd in jou tuin deur te bring en die harde werk wat jy deur die jaar ingesit het, te waardeer.
Twee dood in treinongeluk, spoor gesluit
Transnet kan nie sê hoe lank die toevoerspoor gesluit sal wees nie, maar dat hulle tans besig is om die spoor te herstel.
Parys-boere: Uitspraak nou eers in 2020 gelewer
Die Parys-moordsaak is vandeesweek vir die soveelste keer uitgestel en die beskuldigdes sal tot volgende jaar moet wag om hul lot aan te hoor.
Vlieërplankryers uit die water gejaag weens permitte
Eienaars van Langebaan-vlieërplankskole was vandeesweek moedeloos ná SANParke hul permitte om in die strandmeer onderrig te gee, teruggetrek het.
AP Kerk vaar uit teen NG Kerk se gay-besluit
Die AP Kerk is gekant teen die NG Kerk se besluit rakende selfdegeslagverhoudings en selfdegeslagverbintenis in die kerk.
Ideologie en verengelsing word bo enige beginsels gestel
Dalk moet die ANC se Nzimandes en Lesufis en lede van ander politieke partye net weer hul Vryheidsmanifes gaan lees.
Dis prysuitdelingseisoen
Wees getrou met dit wat jy gekry het en hou op om jouself moeg te maak oor die een wat lyk of hy meer het.
Nuuskommentaar: Skotse nasionalisme – gaan dit weer “gekoloniseer” word?
Die Skotse eerste minister het pas laat blyk dat sy die Skotte weer referendum wil laat hou oor die vraag of Skotland onafhanklik kan word en so deel van die EU kan bly, of teen hul sin die EU moet verlaat om deel van Brittanje te bly.
Maatskappy sal jou betaal om in luukse huise te bly
Wil jy graag in luukse huise wêreldwyd bly en boonop betaal word daarvoor? Hier is jou geleentheid.
Musiekvideo: Ricus Nel gesels oor drome, sukses en sy jongste musiekvideo
“Vandag is ek self op die voorgrond en ek is ongelooflik dankbaar daarvoor.”
Leon van Nierop se resensie: Die verhaal van Racheltjie de Beer
Haar legende is nou verfilm, en alhoewel dit onseker is of die legende werklik waar is (sommige mense beweer ʼn soortgelyke insident het in Amerika gebeur) het Matthys Roets ʼn pragtige rolprent gemaak.