Hierdie drie modelle het onlangs ’n opkikkering ondergaan en BMW het ’n groepie joernaliste Nelspruit toe gevlieg sodat ons hierdie fietse in hulle natuurlike habitat kon gaan ry.
Alles vir Dinsdag 22 Oktober 2019
‘Alle leidrade ondersoek’ ná NWU-dosent se dood
Die polisie in Noordwes sê hy doen ʼn deeglike ondersoek nadat ʼn dosent aan die Noordwes-Universiteit oor die naweek in ʼn sloot geval en gesterf het.
Oudkolwer sê administrateurs moet die skuld kry
“’n Vis verrot van sy kop af ondertoe.”
DA ondersoek hantering van Elana Barkhuizen-rasseherrie
Die DA het die afgelope naweek besluit om die party se jeugleier, Luyolo Mphithi, se hantering van die Schweizer-Reneke-voorval te ondersoek.
SA stad een van die mooistes ter wêreld
Stede soos Parys, Barcelona en Venesië spog ook met ʼn plek op dié lys.
Foto’s: Erica Wessels neem rol as ma in op 41
“Ons Skepper het geweet wat Hy doen toe Hy babas so bleddie oulik gemaak het.”
Ouers woedend oor ‘sataniese’ kunswerke by spogskool
ʼn Leerder se kunswerke wat by die Grantleigh private skool buite Richardsbaai uitgestal is, het ouers en sosialemediagebruikers warm onder die kraag.
Uitdrukking: ‘n Padda in die keel hê
Hoekom sê ons iemand het “‘n padda in die keel”? Taaltoffie stel ondersoek in
Jones sê daar is op sy span gespioeneer
“Daar was beslis iemand in die woonstelblok langs die veld besig om ons oefensessie vas te vang.”
43 gemeenskapsradiostasies sluit; optog kom
“Dit is onregverdig dat die radiostasies gesluit moet word oor geld wat dit aan Sentech skuld, maar die SAUK, wat geld verkwis, kan steeds sy deure oophou en reddingsboeie van die regering af ontvang,”
Akademia se studente ploeg terug by Filadelfia Ark
“Na nege maande se harde werk en deursettingsvermoë kon ons die projek ʼn werklikheid maak en ʼn leë kamer in ʼn ingerigte speelkamer omskep. Dit was absoluut die moeite werd gewees toe ons die glimlagte en opgewondenheid op die kinders se gesigte sien toe ons die deur van die Speelgrot vir die eerste keer oopmaak.”
Swaar straf ná bendekoeël tweejarige eis
Klein Hakeem Baartman (2) het langs die pad gespeel en is dood toe ʼn dwaalkoeël hom getref het.
Foto’s: Bobaas baba-Porsche
Porsche is besig met sy internasionale bekendstelling van die Porsche Macan hier in die Wes-Kaap.
Video: Perd is só lui, hy val om as iemand hom wil ry
Dié perd is só lui, hy maak of hy dood is elke keer as iemand hom wil ry.
Nuuskommentaar: Is politieke inkorrektheid nou ’n misdaad of net ’n sonde?
En daar word op gevaarlike dun ys beweeg as politieke korrektheid as die aanvaarde norm geld, en politieke inkorrektheid as ’n misdaad hanteer word.
Kanse is goed dat Faf sal aanhou skop
“Ja, dit is frustrerend, maar hy doen dit beslis onder opdrag.”
Boekresensie: Karlien kan nie kook nie
Karlien is glo glad nie bedrewe agter die kospotte nie, en dié kookboek met sy eenvoudige bestanddele en maklike resepte is blykbaar nét wat sy nodig het om in ’n japtrap smullekker geregte voor te sit.
Waterbeperkings in Rustenburg duur voort
Streng waterbeperkings in die dorp duur voort en die munisipaliteit waarsku daar gaan later geen water wees indien inwoners nie dringend waterverbruik verminder nie.
Mooigoed vir ma dié Kersfees
Dis mos nou stukke beter as net nóg ʼn roompie of pantoffels!
Vermeende kapers skiet veiligheidswag
’n Veiligheidswag is beseer toe hy Maandagoggend vermeende kapers in Kemptonpark probeer agternasit het.