Wêreldspektrum pronk nou nie net meer op ouma se boekrak nie, maar ook in digitale formaat op die Afrikaanse Wiki-boekrak.
Alles vir Woensdag 23 Oktober 2019
Gesin van Zim-plaas verdryf: ‘Dit was vreesaanjaend’
“Ons is uitgeput en steeds getraumatiseer.”
Gewapende rowers slaan toe op lekkergoedwinkel in Centurion
Twee mans in sekerheidsuniforms het vanoggend op dié lekkergoedwinkel in Centurion toegeslaan ten aanskoue van werkers in aangrensende kantore.
Ivan en Donnalee ‘verlief’ op hul babaseuntjie
“Nooit in my hele lewe het ek al ooit ʼn liefde so groot gevoel nie.”
Faf praat oor die skopgrappies
“Party van die grappies is regtig snaaks – ek geniet die meeste van hulle.”
Kempton Park-leerder rand klasmaat in badkamer aan
ʼn Video van twee leerders wat mekaar in ʼn skool se badkamer pak, glo oor ‘n meisie, het Woensdag die rondte op sosiale media gedoen.
Gautengse burgemeester in VBS-skandaal nog nie afgedank
Die ANC gaan nie die burgemeester afdank wat betrokke was by die VBS-skandaal nie, al het sy eie kommissie dit aanbeveel.
Ouers eis ondersoek, dokters se skorsing ná 10-jarige sterf
Ek het op en af gestap. Ná twee en ʼn half ure het ek begin wonder wat aangaan…” het Zaheera Sayed gesê.
Gaan Mmusi Maimane vandag bedank?
Mense wat sedert Sondag met Maimane gepraat het, het sy bui as “mismoedig” bestempel.
Nuuskommentaar: Is demokrasie in gevaar en is identiteitspolitiek as bousteen die antwoord?
Die afgelope paar dae, maar veral vandag, is daar verskeie artikels wat krities na die begrip “demokrasie” of minstens aspekte daarvan kyk.
Video: Woede ná aanranding op JMPD-vrou
Misdadigers kan dié selfbeheersing moontlik as ʼn teken van swakheid sien,” het Samwu gesê.
Spelers vol lof vir die wyse waarop Rassie hul afrig, bestuur
“Rassie het ’n reuseverskil gemaak. Nie net wat die Springbokke betref nie, maar van die besluite het die hele land beïnvloed.”
Luister in 3 minute: Waar lê Suid-Afrika op die Wêreld-Ekonomiese Forum se ranglys?
Hoewel Suid-Afrika met ses plekke op die ranglys versterk het, dra ‘n onbuigsame arbeidsmark toe tot sake wat onderdruk bly.
Akademia steek kers op by opvoedingsuniversiteite in VSA
Akademia wil die beste uit die wêreld na die Afrikaanse gemeenskap bring en die beste uit Afrikaans na die wêreld neem. Dié hoëronderwysinstelling bereik hierdie doelstelling onder andere deur akademiese bande met veral internasionale universiteite te smee.
AiG-konserte verlig hongersnood onder kinders
Almal wat een van die immergewilde Afrikaans is Groot-megakonserte in Pretoria en Kaapstad gaan bywoon, dra op ’n manier by om te sorg dat minstens 8 000 kinders nie in die aande honger gaan slaap nie. Helpende Hand is vir die tweede agtereenvolgende jaar as AiG se amptelike liefdadigheidsorganisasie aangewys.
Padda wat lyk soos slang maak ander bang
Navorsers het bevind dit is die eerste padda wat van mimiek gebruik maak om roofdiere te probeer vermy.
Proteas is beste netbalspan in Afrika
Spar gee R10 000 per speler as wenbonus!
Twee broers vas oor liggaam in kattebak
Twee broers sal more in die Potchefstroomse landdroshof verskyn op aanklag van moord op ʼn 26-jarige vrou.
Matriekeindeksamen begin
Altesaam 790 405 matrieks het Woensdagoggend die eerste vraestel van die 2019-matriekeksamen geskryf.
Luister: Liedjieboer stap ‘lang, maar lekker pad’ in Afrikaanse musiekbedryf
“Veertig jaar is ’n lang pad, maar ’n baie lekker pad. Ek sien uit na die volgende veertig jaar.”