Die kind is op die toneel dood verklaar.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Oktober 2019
Honde takel atleet in kompleks
Dit is die tweede keer dat dié honde iemand in die woonkompleks takel, sê die atleet.
Soektog na vermiste stapper eindig tragies
’n Soekgeselskap het sedert verlede week na Devereaux Pienaar in die Wolkberg-wildernisgebied in Limpopo gesoek.
‘Mees gesoekte verdagte’ eindelik in Vrystaat vasgetrek
Die verdagte word verbind aan verskeie misdade wat tussen 2007 en 2015 in die Vrystaat gepleeg is.
Heroldsbaai: Liggaam uit water gebring
Dit word in die stadium vermoed dat die liggaam dié van die vermiste Heidi Scheepers is. Daar is egter nog geen formele uitkenning gedoen nie, sê die polisie.
Dele van Pretoria sonder water
Die watervlakke van die stad se reservoirs lê tans op onder 20%.
Slang pik Pippie se pa
“Pippie het soene gestuur en gesê die slang is simpel om haar pa te pik.”
Engeland in WB-eindstryd na hulle Nieu-Seeland verfomfaai
Wanneer laas het ʼn All Black-span so onbeholpe voorgekom, asof hulle nie geweet het hoe om aan te val nie.
Een dood, een beseer in Krugersdorp-botsing
Vier motors het Saterdagoggend in Krugersdorp gebots.
Vrou in hof oor byna 1 000 Mandrax-tablette
Inligting wat van gemeenskapslede ontvang is, het die polisie na ʼn huis in Atlantis gelei.
Minstens 9 dood ná modderstortings, vloede in Japan
Inwoners van Japan loop enkele weke ná tifoon Hagibis weer onder slegte weersomstandighede deur.
Drie vas wat ietermagog glo wou verkwansel
ʼn Ietermagog is gered voordat dit verkwansel kon word.
Nóg 3 vas oor 39 liggame in vragmotor
Nog drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die 39 liggame wat vroeër vandeesweek agter in ’n groot vragmotor in die suidooste van Engeland gevind is.
Een dood, 3 beseer toe staatsvoertuig met motorfietsryers bots
Die bestuurder van ʼn wit Ford Ranger het na bewering beheer oor die voertuig verloor en met ʼn groep motorfietsryers wat in ʼn konvooi gery het, gebots.
Gedagte vir die dag: Die vonkel in sy oë
God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. (Johannes 3:17)