Amerikaanse magte is al jare lank op Al-Baghdadi, wat as die mees gesoekte terroris in die wêreld bestempel word, se spoor.
Lees meerAlles vir Sondag 27 Oktober 2019
2018-matrieks: Net 7% slaag tweejaar-eksamen
ʼn Opsie bekend as die meervoudige eksamengeleentheid (MEG) is voorheen ingestel om sukkelende matriekstudente die geleentheid te bied om hul eksamens oor twee jaar af te lê.
Puk-student dood ná fratsongeluk
’n Veiligheidswag by die treinstasie was eerste op die toneel en het die nooddienste ontbied.
Paramedikus 28 keer met voorwerp gesteek, oorleef
Nico Stapelberg is op pad huis toe sowat 28 keer met ʼn skerp voorwerp gesteek toe hy by ʼn winkel langs die pad stilgehou het om koeldrank te koop.
Magaqa-fluitjieblaser geskiet
“Ek is swak en voel verraai deur die staat,” sê die fluitjieblaser in die Sindiso Magaqa-moordsaak.
Toyota Gazoo Racing se Dakar-spanne bekend
Dis ʼn mengsel van ervare tydrenjaers saam met nuwe bloed in dié soort motorsport.
2 tieners in see vermis
Branderplankryers kon daarin slaag om een van die tienerseuns uit die water te red. Twee van die seun se maats is egter steeds soek.
Bokke deur na finaal!
Vandag in Yokohama was ’n lelike wen báie beter as ’n mooi verloor.
Man val van rotswand
Die man het na bewering van ʼn steil rotswand geval.
Cobain se trui laat spat rekord by veiling
Cobain het dié olyfkleurige trui by Nirvana se beroemde MTV Unplugged-vertoning in New York in 1993 gedra.
1 dood, 3 beseer in grubotsing
Vier voertuie het gebots waarna een voertuig aan die brand geslaan het.
DA kondig nuwe parlementêre leier aan
Daar was net een benoeming vir die nuwe parlementêre leier van die DA.
Seun (12) skiet glo boetie (3) dood
Die kind het glo sy pa se vuurwapen in ʼn sak in die hande gekry en op sy jonger boetie afgevuur.
Ramaphosa aan Kolisi: ‘Bespreek my kaartjie vir eindstryd’
Ramaphosa het bevestig dat hy van plan is om die eindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan by te woon mits die Bokke vandag klaarspeel met Wallis in die halfeindstryd.
Gedagte vir die dag: Hy is die Lewe
Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ’n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. (Johannes 1:3)