Sharon Taylor vertel van haar kind se jarelange stryd met dwelms en wat hom eindelik gedryf het tot die kleinhoewe buite Vanderbijlpark waar hy in Maart vanjaar doodgeskiet is.
Alles vir Woensdag 30 Oktober 2019
Bly en bou – proaktiewe Afrikaners in SA
Die aanslag op die Afrikaner wat manifesteer in heelwat van die regering se beleidsraamwerke het ʼn toenemende bewuswording van die behoud van identiteit, kultuur en waardes by die Afrikaner geskep. Daar het ook nuwegenerasie-Afrikaners ontwaak wat hul erfreg as Afrikaners weer wil opeis.
Honderde koalas dalk dood in Australiese veldbrande
“As ons kyk na ʼn 50%-oorlewingskoers, is dit nagenoeg 350 koalas. Dit is absoluut verwoestend.”
Gesondheidswerkers uiters bekommerd oor NGV
Solidariteit maan die regering om erns te maak met terugvoer vanuit die bedryf omdat dit juis dié praktisyns is die meeste geraak gaan word.
Vrou sterk goed aan ná honde-aanval
Die vrou van Limpopo wat deur haar gesin se honde verskeur is, moet nog enkele opvolg-oprasies kry.
Reinach vir ‘drie van die jaar’ benoem
Die toekenning kan die kersie op die driekuns-koek wees.
All Blacks teen Wallis vir die bronsmedalje
Einde van die Hansen-, Gatland-era.
Bykans 4 000 sterf in Gauteng-staatshospitale weens ‘nalatigheid’
Die syfers is uiters onrusbarend. Dit beklemtoon die ernstige bestuursprobleme in staatshospitale en die gebrek aan gevolge vir mediese foute wat lei tot hofsake en skadevergoedingseise wat die departement se begroting uitput.
Mboweni sê Twitter is ‘platform vir belediging’
Enkele ure voordat hy die mediumtermyn-begrotingsraamwerk sal aankondig, het Tito Mboweni, minister van finansies, Twitter so te sê vaarwel geroep.
Vlieg nou direk tussen Kaapstad en Saldanhabaai
Toeriste kan nou die 146 km tussen Kaapstad en Saldanhabaai in 30 minute per vliegtuig aflê.
Van Rooyen is die nuwe Leeu-afrigter
“Die Leeus is sedert 2009 my tuiste en ons het nou die geleentheid om as span iets baie spesiaals te skep.”
67-jarige word weer ma
Die 67-jarige vrou het in Mei gehoor sy is swanger toe sy ʼn roetine-ondersoek ondergaan het.
Die toekoms van die universiteitswese
Bestaande universiteite word immers wêreldwyd deur enorme probleme gekenmerk. Gaan die nuwe universiteit dit bloot herhaal?
Heroldsbaai-tragedie: Pa maak hart oop
“Ons persoonlike finansies is gesond en ons sakeondernemings vaar goed. Ons is nie in enige finansiële moeilikheid nie. Ek het ook nie enige vorm van bedrog gepleeg, affairs gehad of my vrou en kinders geslaan nie.”
Nuwe hoofstuk vir ‘Game of Thrones’-aanhangers
Aanhangers van die bekroonde Game of Thrones kan binnekort weer voor die kassie inskuif nadat HBO pas ʼn splinternuwe opvolgreeks vir die gewilde fantasiereeks aangekondig het.
Habana praat oor Siya Kolisi, eindstryd
“Indien die Bokke speel soos wat hulle in die eerste 20 minute van hul groepwedstryd teen Nieu-Seeland gespeel het, staan hulle beslis ’n kans om die toernooi te wen.”
Luister: Helpende Hand kry eie liedjie
“Ek wou nie weer iets skryf wat net sê dat ons moet help nie, ek wou sê daar is reeds mense wat help, so wat kan ons doen om hulle by te staan?”
Nuuskommentaar: Hoeveel werklikheid, en hoeveel persepsie geld vir Tito se MTBR?
Mboweni sal, teen sy aard, balans moet vind tussen die twee (of meer) faksies binne die ANC.
Uitdrukking: Gekrulde hare, gekrulde sinne
Al ooit gehoor van die uitdrukking “gekrulde hare, gekrulde sinne”? Taaltoffie stel ondersoek in
Vereniging staan narkotiseur by ná jong pasiënt se dood
Sasa sê daar is ook beduidende kommer wat betref die moontlikheid van regulatoriese tekortkominge, die presedent wat geskep kan word met ʼn eensydige besluit op ʼn skorsing, asook ʼn verhoor deur die media voordat ʼn behoorlike ondersoek gedoen is.