Hulle mag dalk ’n rukkie neem om vlam te vat, maar wanneer die Barbarians iewers in die tweede helfte besluit om rugby te speel, moet jy nogal jou storie ken om hulle in toom te hou.
Lees meerAlles vir die maand November 2019
Geingob vier voortydig oorwinning
“Ek wil graag Namibiërs bedank dat hulle my tot president herverkies het,” het Geingob op sosiale media gesê.
Larrazábal op wildtuin se voorstoep vir oorwinning
Die Spaanse golf is steeds besig om oor die Europese gholfreeks te spoel.
DA oor Sheila: ‘OVK moet verduidelik’
“Die OVK (onafhanklike verkiesingskommissie) moet sy prosesse in dié verband verduidelik en die reg moet sy gang gaan,” het Moodey gesê.
Vier beseer in brand by JHB-restaurant
“Brandbestryders het intussen begin spook om die vlamme te blus, terwyl paramedici pasiënte op die toneel begin behandel het.”
Groenste munisipaliteite in Wes-Kaap aangewys
Die Wes-Kaapse regering het vroeër die week sy groenste plaaslike munisipaliteite vir 2019 aangewys.
Afrikaanse gr.1’s by Danville-skole weggewys
Ouers dreig om hul kinders tuis te hou, omdat hulle nie vervoer na ander skole kan bekostig nie.
Man verlam ná hoewe-aanval
“Hy is oukei, sy gemoedstoestand ook, maar ons besef dat hy nog deur diep waters sal gaan en is gereed om hom daardeur ook te ondersteun.”
Meesterplan vir water: ‘SA kort nie nog ʼn SBO’
Die watermeesterplan wat die week deur die minister van menslike nedersettings, water en sanitasie bekend gemaak is, is met skeptisisme begroet.
Londen-mesaanval: Aanvaller verlede jaar vrygelaat
Usman Khan (28) is deur polisiebeamptes doodgeskiet nadat hy deur lede van die publiek platgeduik is.
Vrou skiet aanvaller tydens plaasaanval
Die vrou was omstreeks 20:30 besig in haar kantoor wat langs die huis geleë is op ʼn plaas in die Kabeljauws-omgewing.
Feestyd-musiekgenot vir die hele gesin op kykNET
As jy lus is om tydens die feestyd voor die kassie te ontspan met voortreflike musiekkonserte, is kykNET, kykNET NOU! en kykNET & Kie hierdie Desember die kanale vir jou.
Damwal in Krugerwildtuin met plofstof gesloop
Veldwagters en brandbestrydingspanne van die weermag sal op bystand wees om enige brande wat moontlik kan ontstaan, te blus.
Komiteelid bedank ná klankopname-skandaal
“In die lig van onlangse gebeure, en ondanks die vele suksesse, het dit duidelik geword dat pogings om my te vernietig die fokus wegneem van die doel van my rol in die amp.”
NGV ‘sal ongekende ramp meebring’
“Ons weet nie hoeveel houe nodig gaan wees om die NGV te stuit nie, maar ons staan reg om met soveel as nodig en uiteindelik met meer vorendag te kom solank as wat ons hierdie rampspoedige beleid kan stop.”
‘Waterkrisis in Bloem afgeweer’
“Die krisis is nou grootliks afgeweer. Die metro faal egter om voldoende te beplan om krisisse vroegtydig af te weer.”
Gedagte vir die dag: God ken jou naam
Hy het teruggegaan na sy pa toe. En toe hy nog ver weg was, het sy pa hom gesien aankom. Oorweldig met liefde en deernis het hy na sy seun toe gehardloop, hom omhels en gesoen (Lukas 15:20)
Man doodgeskiet tydens ‘terreuraanval’ in Londen
“Dit is ʼn afgryslike voorval en my gedagtes is by die slagoffers en hul gesinne.”
‘Groen Vrydag’ bring hoop vir Kliprand-boere
Altesaam 19 trokke vol voer en voorraad vir droogtehulpbehoeftes is in die omgewing afgelaai.
Komitee meen Ramaphosa moet ingryp by SAL
Die komitee se beroep kom nadat Flight Centre, ʼn reisagentskap, sy kliënte in kennis gestel het dat hy nie meer vlugte op SAL deel sal maak van sy reispakkette nie.