Die Bellville-polisie is Saterdag vir hul harde werk beloon toe hulle op ʼn groot klomp dwelms, geld en gesteelde goedere beslag gelê het.
Lees meerAlles vir Saterdag 2 November 2019
Gelukwense stroom in vir die Bokke
Suid-Afrikaners was rasend Saterdag nadat die Springbokke die Engelse kafgedraf het om die 2019‑Rugbywêreldbeker te verower. Die Web Ellis-trofee sal nou binnekort vir ʼn derde keer na Suid-Afrika reis.
Rassie, Kolisi sê dankie vir Suid-Afrika
Kolisi: “Ons is lief vir jou, Suid-Afrika. Ons kan enigiets bereik as ons saamwerk.”
Nóg ʼn sinkgat val in Gauteng
Motoriste is Saterdag gewaarsku oor nóg ‘n sinkgat in Gauteng.
Goed, beter, Bokke!
Pure jolyt ná Springbokke vir Engeland in Wêreldbeker-eindstryd vermorsel.
Boer aangerand oor grond
ʼn Boer van KwaZulu-Natal is Donderdag op sy plaas aangeval deur mense aan wie hy ʼn stuk grond verhuur.
Tydlyn vir wet oor grondonteiening ‘verdag’
Die komitee wat voorstelle moet maak om artikel 25 van die Grondwet te verander, se tydlyn vir die publikasie van ʼn voorgestelde wetswysiging is verdag.
MRK ondersoek riool in Krokodilrivier
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ondersoek die storting van riool in die Bier- en die Rooikuilspruit. Die spruite voed die Krokodilrivier.
Konsepwet: Seksuele misdade verjaar nie meer
Die kabinet het twee ingrypende konsepwetsontwerpe aanvaar, wat nou in die parlement ter tafel gelê sal word
Moody’s : SA se uitkyk nou “negatief”
Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het Suid-Afrika se soewereine kredietgradering van ʼn stabiele vooruitsig na ʼn negatiewe vooruitsig verander.
Jou spyskaart vir die eindstryd
Sjef Vaatjie van Toks ʼn Tjops werk vir jou ʼn liplekker spyskaart uit vir dié belangrike dag!
Gedagte vir die dag: Nooit ’n vervelige oomblik nie
Sy weerligte verlig die wêreld. Die aarde sien dit en bewe (Psalm 97:4)