AfriForum waarsku dat die inwerkingstelling van die nasionale gesondheidsversekering (NGV) tot die afgradering van die land se kredietgradering tot rommelstatus kan lei.
Alles vir Dinsdag 12 November 2019
Uitdrukking: Aan die kaak stel
Waar kom ons aan die uitdrukking om iets “aan die kaak te stel”? Taaltoffie stel ondersoek in
Hele rits Suid-Afrikaners in Barbarians-span
Hier kom “sports” teen Fidji, Brasilië en Wallis!
Vier in huis in Mitchells Plain doodgeskiet
Drie mans en ʼn vrou is Dinsdag in die vroeë oggendure in Mitchells Plain in Kaapstad doodgeskiet.
Akademia bied nou ook LLB aan
Akademia het pas bekendgemaak dat die Afrikaanse hoëronderwysinstelling van 2020 die graad BCom (Ekonomie en Regte) aanvul met Baccalaureus Legum (LLB).
Ses vas vir besit van olifanttande
Die span het die verdagtes vir ʼn geruime tyd dopgehou nadat hulle inligting ontvang het en het toegeslaan terwyl hulle oënskynlik op pad was om die buit aan die koper te gaan aflaai.
kykNET hou partytjie en jy is genooi
“’n Aand vol verrassings, hoogtepunte en die room van die vermaakwêreld op een verhoog. Van toeka tot nou. Van Coenie de Villiers tot Early B.”
‘Gaan Suid-Afrika oukei wees?’
Pres. Ramaphosa het die wil om die land reg te ruk, maar is ‘n dienswillige instrument in adj.pres. David Mabuza se hande, skryf Jan-Jan Joubert in sy nuwe boek.
Kyk: SA se para-atlete skitter by wêreldkampioenskap
Nuwe rekords vir Weyers, Mhlongo.
VivA ‘vloek met flair’
“Vloek is relatief. Wat vir my vloek is, is nie noodwendig vir jou vloek nie,” reken Marlie Coetzee, uitvoerende direkteur van VivA Afrikaans. Dié instansie hou op 15 November ʼn simposium om bestek op te neem van die taboes wat in Afrikaanse spreek- en skryftaal geld.
Metropolisie herenig verlore perde met eienaar
Bedankings stroom steeds in nadat die Ekurhuleni-metropolisie se berede eenheid sowat ʼn maand gelede vier verlore perde aan hul eienaars terugbesorg het.
Man speel bal met witdolfyn
ʼn Video word wyd op sosiale media gedeel waar ʼn man bal speel met ʼn witdolfyn, ʼn Arktiese walvisagtige soogdier.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die nuwe Mini’s
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe JCW Mini Countryman en Clubman, die nuwe ‘Ford vs Ferrari’-rolprent en die motorfietsryers van Suider-Afrika wat jy tydens die Dakar 2020 kan ondersteun.
Video: Bottomless Coffee Band sing in Afrikaans
“In ’n wêreld gevul met soveel gebrokenheid en sinneloosheid, wil ons musiek maak wat hoop bied.”
Die wêreld se oudste paartjie
Die paartjie vier op 15 Desember hul 80ste huweliksherdenking. Hulle het in 1939 aan mekaar ewige trou beloof.
Danville se liggiehuis nie weer dié Kersfees verlig
Vir die eerste keer in 26 jaar sal Danville se liggiehuis in Pretoria-Wes nié oor Kerstyd met duisende Kersliggies verlig word nie.
Malan maak T20-ranglysspronge vir Engeland
Oudleerder van Paarl Boys’ High slaan praghonderdtal vir Engelse.
Orania – Die waarheid sal seëvier
Anders as die algemene persepsie is konserwatiewe en trotse Afrikanerskap, soos dit in meeste ouerhuise geleer word, nie haatdraend nie. Rassisme word nie van kleins af met lepeltjies gevoer nie.
DA-leier wen lastersaak van R300 000 teen ANC oor ras
Die leier van die DA in die Vrystaatse wetgewer, dr. Roy Jankielsohn, het ʼn lastereis van R300 000 teen die ANC-jeugliga gewen.
Huur ’n skare vir ‘spontane betogings’
Ek dog dan die Westerse demokrasie gee mense juis die kans om te kies, of beteken dit dat ʼn mens jou tot geweld kan wend as jy nie tevrede is nie?