SPAAR het ʼn kredietlewensversekeringspolis laat ontwikkel om al jou bestaande Kredietversekeringspolisse onder een enkele polis te konsolideer.
Alles vir Woensdag 13 November 2019
Nou wat nou met die DA?
Die DA sal nooit weer dieselfde wees nie. Die politieke landskap het dramaties verander en dit raak alle politieke partye, skryf dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.
Gedig: De Rust
“nou is dit stoeptyd en vir oulaas soek hy oor sy ryk: die skemer het die bakens en die drade uitgepluk. en als is syne waar hy ook al kyk …”
Groot legendes word beskermhere vir kinderhuis
Wynand Claassen, ʼn voormalige Springbokkaptein, dr. Riekie Smit, ʼn mediese praktisyn, die sangeres Corlea Botha en Elzaan van der Merwe, ʼn motiveringspreker en bekende ontwerper, is die nuwe beskermhere van die Abraham Kriel-kinderhuis Nylstroom in Modimolle, Limpopo.
Kom ry saam na Namakwaland
Het jy al ooit gedroom om saam met ʼn groot groep vriende in ʼn veld vol blomme piekniek te hou? Kom kuier dan saam met Maroela Media in Namakwaland! Vanaf 9 tot 13 September 2020 toer ons met ʼn luukse bus deur die blomryke vlaktes van Namakwaland.
Sterrenagte in die Klein-Karoo se skoot
Asemrowende semi-woestynvlaktes wat kilometers ver in elke windrigting strek met klipformasies en sukkulente plantegroei wat dié unieke stukkie aarde bedek, klink tog soos ’n idilliese bestemming vir ’n rustige vakansie …
Vrou in hof vir beroepsjagter-man se dood
“Dit was ’n skok vir ons almal gewees.”
Westwood wil sy Sun City-titel verdedig
“Ek is mal daaroor om by Sun City te speel.”
Podlitiek: Lesufi sukkel met somme, EFF dreig met bomme
Podlitiek bespreek die week die bomdreigemente wat die EFF gemaak het, die verkwisting van geld deur Panyaza Lesufi se departement in Gauteng, en die privaat vervolging van die moordenaars van die Bafana-ster Senzo Meyiwa.
Oor Afrikaans in ʼn tyd van krisis
Verskeie gebeure die afgelope tyd – onder meer Sol-Tech se sooispitseremonie en die konstitusionele hof se uitspraak oor Afrikaans op Stellenbosch – het weer die probleem, en selfs die krisis, waarin Afrikaans op die oomblik verkeer, op die spits gedryf.
Beplande wet sal kubermisdadigers vasvat
Belangrike wetgewing om elektroniese, rekenaargedrewe en aanlyn misdaad in Suid-Afrika te bekamp, dien tans voor die parlement.
Vermoorde eiendomsagent: Stryery lei glo tot moord
Die vermoorde eiendomsagent van Strand se bebloede liggaam is ontdek die dag nadat ‘n vriend by hom kuier.
Karlien betree Top-20 na lang stilte
Bok van Blerk maak ook weer sy verskyning in die nr. 1-posisie met “Was”.
Video: Lae klere teen die sweet
Oudergewoonte deel Adam Tas ook weer ʼn jagwenk: Die keer verduidelik hy hoe jy kan aantrek om in die winter warm te bly vir die jagtog sonder dat jou sweet jou posisie aan die wild verklap.
King is koningin van die potspeltafel
Meisie van Gauteng het die potspelwêreld aan haar voete ná persoonlike tragedie.
Nege jaar later kom sy bottelbriefie terug – al die pad uit Frankryk
Max Vredenburgh was maar 10 jaar oud toe hy die briefie geskryf, in ʼn leë wynbottel geplaas en dit in die see gegooi het.
Foto’s: Chaos op M7 by Durban ná gru-ongeluk
Choas het Woensdag op die M7 naby Durban geheers na ‘n gru-ongeluk waarby verskeie voertuie betrokke was. Minstens een persoon het gesterf.
Meer oorstromings in oostelike dele van land verwag
Groot gedeeltes van die land het die afgelope tien dae reën gekry.
Jenewer gegeur deur… olifantmis?
Die makers het aan dié unieke idee gekom toe hulle sowat ʼn jaar gelede op ʼn safaririt was waar die wildbewaarder die spysverteringstelsel van olifante aan hulle verduidelik het.
Amy-Leigh-ontvoering: Vier verskyn in hof
Die vier verdagtes in die ontvoering van Amy-Leigh de Jager het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.