Die landbounetwerk vir familieboere, Saai, het Vrydag aangekondig dat hy sy veediefstaltoep, STIC, eersdaags sal uitbrei om naspeurbaarheid van vee se bewegings te prioritiseer.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 November 2019
EU doen te min om superkieme te beveg, aldus oudit
Die Europese Unie het baie min vordering getoon in die stryd teen antimikrobiese weerstandigheid, of superkieme, het die Europese Hof van Ouditeure (ECA) Vrydag in ʼn verslag gesê.
Vakbonde gaan weer in Marikana opruk
Lidmaatskap van enige vakbond of party moet nie ʼn doodsvonnis wees in ʼn demokratiese land nie, het Cosatu Vrydag gesê voor sy byeenkoms in Marikana.
Leesinisiatief by skool skakel huiswerk uit, wakker liefde vir boeke aan
Elke leerder moet smiddae 20 minute aan ʼn boek bestee.
ToekomsVenster: ’n Druppel op ’n slag
Wees getrou in die kleine, God sal jou beloon.
Vlugtelinge van VN-kantoor in Pretoria verwyder
Polisiebeamptes het Vrydag, ná talle waarskuwings, vlugtelinge verwyder wat onwettig die perseel van die Verenigde Nasies se hoëkommissariaat vir vlugtelinge (VNHKV) in Brooklyn, Pretoria, beset het.
Steenhuisen, Meyer voor in DA-leierswedlope
Die DA se parlementêre leier, John Steenhuisen, sal na verwagting Sondag deur die party se federale raad tot instaanleier verkies word en die Wes-Kaapse minister van landbou, dr. Ivan Meyer, tot tydelike federale voorsitter.
Bathabile Dlamini wéér in beheer van armes se lot
Die DA sê dit is heeltemal onlogies dat enigiemand sou dink Bathabile Dlamini is geskik vir enige openbare amp.
Bekende se groen tjor haal R400 000 op veiling
‘Mr Green’ pronk ook op die sanger se jongste album.
AA voorspel slegte nuus vir vakansiegangers
Lees hier wat jy in Desember vir petrol gaan opdok.
Waar moet jy parkeer? Hier is die antwoord
Die twee kenners het statistiese fisika gebruik om te sien watter strategie sal verseker dat jy so min as moontlik tyd hoef te spandeer om in die parkeerterrein rond te ry en na en van jou motor te stap.
Foto’s: Utrecht – ʼn utopie vir fietsryers
Die drieverdieping-parkeergarage vir fietse by die stad se sentrale treinstasie is onlangs opgegradeer om meer as dubbel die hoeveelheid fietse te stoor.
Tiener vas vir moord op tante
’n Tienerseun word aangekla van moord nadat sy tannie in ’n bedenklike toestand langs die pad aangetref is.
Kapers vermoor vrou vroegoggend by oorgang
Beeldmateriaal van ‘n kapingslagoffer wat in Johannesburg doodgeskiet word, is met afgryse bejeën.
SAL ‘kan nié gered word’
Kenners waarsku die staking kan SAL miljoene rande kos.
Hartdokter, Stef Bos roer hartsnare met liedjie
Deur saam met Bos ’n liedje te kon opneem, kon Lichtenberg sy twee passies in die lewe bymekaar bring: die hart en musiek.
Uyinene Mrwetyana se moordenaar gevonnis
Die man wat Uyinene Mrwetyana vroeër vanjaar in ʼn poskantoor vermoor het, is Vrydag swaar gestraf.
Woord: kalkoen
Waar op aarde kom ons aan die woord “kalkoen”? Taaltoffie stel ondersoek in
SA en die Internasionale Strafhof: die onverkwiklike saga duur voort …
Met die aanstelling van Naledi Pandor in die plek van Sisulu as minister van internasionale betrekkinge en samewerking op 30 Mei 2019, was daar weer hoop dat rede sal seëvier en die proses geskrap sou word.
CrossFitters nou klaar met Ope
SA se beste is Smith en Robinson.