Maar saam met die bou, kan ons ook wegdoen met van die praktyke wat nie meer ’n plek verdien in ons studentelewe nie.
Alles vir Vrydag 15 November 2019
Coligny-twee hoor oor borgtog
Dit kom nadat die mans wat in Maart vanjaar aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu skuldig bevind is.
20 mense sterf in KZN-storms
Buiten vir matrieks wat eksamens skryf en gr, 11-leerders wat besig is met hul algemene eksamen, is alle ander klasse in KwaZulu-Natal vir Vrydag opgeskort.
Lewende hawe- veilings opgeskort ná bek-en-klouseer
“Dit is ʼn groot slag vir die vee- en wildboere in die land, wat reeds deur knellende droogte op hulle knieë gedwing word.”
Nuuskommentaar: Objektiewe joernalistiek, selfsensuur en betaalmure
Die vennootskap tussen lesers en die media wat ingespan word om te wete te kom wat saakmakend in die wêreld aangaan, is waardevol.
Nierstene stuit Oosthuizen nie om voortou te neem
“Donderdag teen 03:00 het ek nie gedink ek sal in staat wees om af te slaan nie. Dus is ek baie tevrede met my openingsronde.”
Twee jaar ná weerlig tref: ‘Dit kon baie erger gewees het’
Volgens sy ma het Dylan nou ’n groot vrees vir weerlig. Soms klouter hy selfs onder ’n tafel in wanneer weerlig slaan.
Vakbond ondersoek onderwyser se ‘rassistiese uitlating’
Die vakbond sê die onderwyser kan nie meer vertrou word om haar verantwoordelikhede as onderwyser na te kom nie.
Vet bonusse vir staat se ‘miljoenêr-bestuurders’
Ten spyte van negatiewe ouditverslae, kry reeds hoogs betaalde staatsamptenare selfs groter bonusse.
Vandag se sportnuus
Graeme Smith onttrek hom aan die wedloop om KSA se volgende direkteur te word.
Handwerk: Hekel jou eie Kersversierings
Gee jou Kersversierings hierdie jaar ʼn unieke en nostalgiese gevoel met ʼn paar oulike handwerk-projekte wat jou nie ʼn hoop geld sal kos nie en jou huis in ʼn japtrap sal opvrolik vir die feesgety.
Manskoor sing-sing op pad na Wêreldkoorspele in België
“Baie mense sal dink dat so iets nooit met hulle sal gebeur nie,” vertel Phillip Visagie, dirigent van The Fellowship-manskoor wat genooi is om volgende jaar aan die Wêreldkoorspele in België te gaan deelneem.
Uitstekende klubrugbyspeler hang sy stewels op
Veteraan van meer as 200 klubwedstryde groet: “Die grootste voorreg vir my is dat my twee jong seuns nog kon sien hoe hulle pa rugby gespeel het”.
Longsiekte weens e-sigarette in Filippyne aangemeld
Die Filippyne het Vrydag sy eerste geval van longsiekte aangemeld weens die gebruik van elektroniese sigarette, wat gewild geword het in dié land, ondanks waarskuwings teen “vaping”.
Tienermeisies, jong man opgespoor
Maroela Media het vroeër berig twee tienermeisies word vermis nadat hulle ná skool in ’n vriend se motor geklim het.
Springbok een van aantreklikste rugbyspelers ter wêreld
Kan jy raai wie dit is?
1 dood, 6 beseer toe vragmotor in huis inploeg
Een persoon is dood en ses ander beseer toe ʼn vragmotor Donderdagmiddag in ʼn huis ingeploeg het.
Die Wêreldbeker en ons omvattende identiteit
Mag ons identiteit as Springbokondersteuners vir ewig as deel van ons nasie se kultuur en lewensdoelgerigtheid bly bestaan.
Verbruikersake: Oppas as jy self jou nuwe TV huis toe neem
Jy het uiteindelik ’n nuwe televisiestel gekoop en jy is so opgewonde dat jy sommer die winkel se aanbod om dit af te lewer, van die hand wys en dit gou agter op die bakkie laai. Maar… tuis kom jy agter die skerm is gekraak! En die winkel weier om dit om te ruil omdat hulle dit nie afgelewer het nie. Wat nou?
Minister aan boere: ‘Ek het geluister en ek het gehoor’
Thoko Didiza, minister van landbou, het honderde boere van reg oor die land toegespreek.