Die departement van arbeid het op ʼn fabriek toegeslaan waar onwettige migrante in haglike toestande gewerk het.
Alles vir Vrydag 15 November 2019
Staking by SAL: Aanbod van die hand gewys
Numsa en Sacca het ʼn aanbod van SAL van die hand gewys. Die beplande staking by die lugdiens gaan dus voort.
Gedagte vir die dag: Soek blydskap
Die regverdiges kan vreugde verwag, maar goddeloses het geen hoop nie (Spreuke 10:28)