Cilliers Brink, DA-LP, antwoord dr. Corné Mulder van die VF Plus nadat Mulder gevra het “Nou wat nou met die DA?”.
Alles vir Maandag 18 November 2019
Vloek met flair (en voorbehoud)
Die gesprek oor die saak het dus nie die oogmerk gehad om ʼn gevloek goed te praat of om kru taal en taboe-onderwerpe te normaliseer nie, maar juis om vas te stel waar die grense lê in ʼn samelewing wat dikwels wil maak asof daar geen grense meer is nie.
Dele van kerk op Redelinghuys ná brandskade gesloop
Talle inwoners heg groot sentiment aan die kerkgebou wat een van die dorpie se kenmerke is.
Honderde ambulanse weggewys by Gautengse hospitale
Gautengse staatshospitale het glo nie meer plek vir nuwe pasiënte nie.
Die komende kernoorlog: wát is die vrese?
Die moontlikheid van ʼn kernoorlog is vandag groter as ooit vantevore in die kernera – of só word daar dikwels aangevoer en wyd aanvaar.
Kleuters vir dae alleen in kamer toegesluit
Twee kleuters is glo vir dae alleen in ʼn kamer aan die agterkant van ʼn hotel buite Louis Trichardt in Limpopo toegesluit.
Die Nickel Kersmark: Al hoe beter!
Die Nickel Kersmark in Pretoria is een van die bekendste en grootste fondsinsamelingsprojekte van die Kungwini-welsynsorganisasie en dit is een van die markte waarna die gemeenskap die meeste uitsien.
Uitgewery hou ’n aand van bewaring
Lapa Uitgewers het verlede week bewaarder gespeel en bestek van stories, stropers, renosters, leeus, olifante en Afrikaans opgeneem.
En die beste restaurant in SA is …
Verlede jaar was dié restaurant derde op die lys.
Dié SA-ner is die beste Starbucks-barista in die streek
Terwyl sommige finaliste met bewerige hande ʼn blompatroon in hul koffie geskink het, het Nzama daarin geslaag om die beoordelaars te beïndruk.
Klop die masjiene met ʼn prestigebeurs in die geesteswetenskappe
Jy kan aansoek doen vir ʼn prestigebeurs in die geesteswetenskappe vir 2020. Die beurs dek die klasgelde van ʼn volledige drie jaar BA-graad asook ʼn vierde NGOS-jaar.
Video: Hoe goed ken Dewald Wasserfall Afrikaans?
Kyk die video om te sien watter woorde hy kén en ook vas te stel wat hý dink “karmenaadjie” beteken.
Talle dood, gewond ná skietery by Kaliforniese partytjie
Verdagtes brand los op familie en vriende tydens Amerikaanse voetbalwedstryd.
Sewe vas ná beskadiging van staatseiendom; aanval op polisie
Polisiebeamptes is deur ʼn skare in Mpumalanga aangeval.
SAID dank regshoof af
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het sy regshoof afgedank nadat sy skuldig bevind is aan ernstige wangedrag.
Motorwrak slaan aan die brand, vier dood
Vier mense is dood op pad terug van ʼn begrafnis in Petrusville.
Vandag se sportnuus
Stefanos Tsitsipas het Sondagaand in Londen die Jaareindtoernooi gewen.
Resep: Soja-en-gemmerhoender
Hoender wat nie net die kombuis heerlik sal laat ruik nie, maar ook jou proeknoppies sal prikkel!
Nuuskommentaar: Wat sou gebeur as Vrystaatse hoofstad Kersfees sonder water is?
Kan iemand met ’n rein gewete sê Bloemfontein gaan oor Kersfees water in die pype hê, en dat die stad se rioolnetwerk daarom nog gaan werk?
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans stel nuwe bundel bekend
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het op Saterdag 9 November sy nuwe digbundel Stemme uit die Suiderland bekendgestel, asook die wenners van vanjaar se digkompetisie aangekondig.