Ná halftyd sou die hele afrigtingspan deur die Valke aangekeer word vir beweerde “spankaping”.
Alles vir Woensdag 20 November 2019
Honderde werkers onseker oor toekoms by steenkoolmyn
ʼn Gedeelte van die myn gaan moontlik eersdaags ná 36 jaar sluit.
Nuwe wending in staat se kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement probeer mnr. Rakgase ʼn rat voor die oë draai en het duidelik geen voorneme om aan die hofbevel te voldoen nie.”
Wiesenhof-koffieliefhebbers skenk indirek R1 m. aan renosters
Vir elke cappuccino wat dié kettingwinkels verkoop het, is 60 c in ʼn fonds geplaas.
Reinach óók dalk ’n Fransman?
“Hy het waarde en dit is duidelik dat sy waarde baie hoog is.”
Moord, marteling tydens hoewe-aanval
Vier mans met klapmusse het op die huis toegeslaan.
Afrikaans is Groot: Nuwe Helpende Hand-veldtog fokus op gemeenskapskrag
“Elkeen van ons kan ’n verskil maak, al is dit hoe gering – jy kan ’n positiewe invloed op iemand anders se lewe hê. Bietjie vir bietjie maak baie en ons almal weet dat die krag van saamwees beter is as die krag van alleen wees – dit demonstreer gemeenskapskrag.”
Advokaat dood: Polisieman word ondersoek
Opod ondersoek nou die afvuur van ʼn skoot wat tot die dood van ’n senior advokaat in die hof gelei het.
Chris Chameleon: In ʼn oomblik …
Sy het die knoppies meesterlik gedraai en soos ʼn ervare vlieënier in ʼn ingewikkelde stuurkajuit die druk, die hoogte en die versnelling klinies gereguleer. Ek was weerloos teen hierdie aanslag.
Hitler se huis eersdaags polisiestasie
Die lot van Hitler se vaalgeel geboorteplek is vandeesweek bekend gemaak.
Foto’s: Wapens, dagga by huis in Centurion gekry
ʼn Mortierlanseerder is een van vele onwettige wapens wat die polisie by ʼn huis in Centurion gevind het.
Goedvoelpolitiek eindig altyd in ’n tranedal
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec, het uiteindelik op Radio 702 gesê dat swart ekonomiese bemagtiging nie werk nie. Dit verg mannemoed vir iemand soos hy in ’n land waar jy jou loopbaan kan ontspoor as jy selfs die fynste polities verkeerde nuanses in ’n twiet laat skuil.
Pollard in Frankryk!
Montpellier verwelkom hul Bok-losskakel.
Verhoordatum vas vir Malema, Ndlozi
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die hof verskyn op aanklagte van aanranding.
Die wêreld in foto’s – 20 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Bedrieërs in Estina-suiwelprojek dalk gou vervolg
Die DA hoop dat politici wat die projek geïnisieer en fondse aan die Gupta-gekoppelde maatskappy Estina betaal het, ook aan die pen sal ry.
Eiendomsagente wéér vas na bedrog
Kliënte het miljoene betaal vir huise wat nooit te koop was nie.
Pieter-Steph kry nóg ’n toekenning
Pieter-Steph du Toit is Dinsdagaand nogmaals vir sy spel vereer.
‘Lardies’ rou ná ongeluk leerling eis
“Rus sag prinses.”
Minister waarsku: Boere vervolg as hul bek-en-klouseer versprei
Boere mag nog gesplete hoefdiere vervoer, maar moet bewus wees van die gevolge, sê die minister van landbou.