In hierdie episode kyk die Podlitiek-span na Eskom se nuwe hoof, André de Ruyter, Mmusi Maimane se gerugte nuwe politieke party asook die onstuimigheid by die Suid-Afrikaanse Lugdiens.
Alles vir Woensdag 20 November 2019
Video: Ruhan du Toit vir eerste keer alleen op AiG-verhoog
“Dit is nie vir my só senutergend nie, ek is opgewonde daaroor!”
Nóg ’n Protea tree ná roemryke loopbaan uit
“Om vir Suid-Afrika op die netbalbaan te verteenwoordig is een van die beste dinge waarvoor ek ooit kon gevra het.”
Skole rou ná matrieks se dood
Twee matriekleerders het die afgelope week hul eie lewe geneem.
Grafieke: Voertuigverkope wys verbruikers bly onder druk
Verkoopsvolumes staan steeds naby aan ’n 10 jaar-laagtepunt en ’n dui op ’n langer 15 jaar-stagnasie in voertuigverkope.
Nuuskommentaar: VSA se politiek pure teater, maar moenie SA boendoe-teater weggooi
Die Amerikaanse politiek word dikwels met teater geassosieer – juis nou weer met die Trump-voorverhoor. Maar kan die Yanks nie kom les vat by ons voorste eksponente van die politieke boendoe-teater nie?
‘FroueVonds’: My reis na ’n mooier ek
Indien jy identifiseer met hierdie gevoel van te min wees as vrou, wil ek graag vir jou hoop bring terwyl jy hier lees. Jy is genoeg, vriendin! Jy kwalifiseer met vlieënde vaandels! Daar is reeds lank voor jou geboorte wonderlike goddelike sade in jou geplant. Sade wat bestem is vir groot en mooi dinge op jou lewensreis.
Vandag se sportnuus
ʼn 16-jarige kan môre sy debuut vir Pakistan teen Australië maak.
Resep: Groen smoothie
Moet asseblief nie skrik vir die groen voorkoms nie, dit ís lekker.
Om die vreugde van sorgeloosheid in jou kleinkind te sien
Hoe sê ‘n mens dankie vir kinder- en kleinkindervreugde en só baie om te onthou…
Malema, Ndlozi vandag in hof verwag
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, sal na verwagting vandag in die Randburg-landdroshof verskyn.
Veiligheid opgeskerp ná plundery by treinstasie
Die Passasierspooragentskap (Prasa) het veiligheid by Parkstasie in Johannesburg opgeskerp nadat grootskaalse vandalisme Dinsdag daar voorgekom het.
TUT se raad, bestuur voor parlement gedaag
“Die universiteit het in effek vir die parlement die middelvinger gewys.”
Gedagte vir die dag: Vrede in die stad
Dra ook julle deel by vir vrede in Babel waarheen Ek julle in ballingskap laat gaan het. Bid tot die Here sodat dit goed sal gaan met die stad waarin julle bly. As dit met Babel goed gaan, sal dit ook met julle goed gaan (Jeremia 29:7)