ʼn Babahondjie is Donderdagmiddag uit ʼn drein in Newlands West, KwaZulu-Natal, gered.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 November 2019
SAL kan nie salarisse betaal nie
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Donderdag sy werknemers in kennis gestel dat hy nie sy salarisverpligtinge op die geskeduleerde betalingsdatums sal kan nakom nie.
Maatskappydirekteure vas oor bedrog van R17 m.
Twee mans, onderskeidelik 29 en 31 jaar oud, is Donderdag in Port Elizabeth in hegtenis geneem in verband met bedrog van R17 miljoen.
Skoor sê Prasa moet aanspreeklikheid aanvaar
Die staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) eis dat die raad van die Passasierspooragentskap volle aanspreeklikheid aanvaar vir die beweerde ineenstorting van bestuur by die agentskap.
16-jarige meisie vas oor tiener se moord
ʼn 16-jarige meisie van Rosedale in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 14-jarige meisie.
Repokoers bly onveranderd
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag besluit om die repokoers onveranderd te laat.
Wenners aangekondig: Kyalami 9-uur-uithouren
Drie lesers kon elkeen ‘n dubbelkaartjie (ter waarde van R2 500 per dubbelkaartjie) na dié geleentheid wen.
ToekomsVenster: Nooit weer dors nie
Dis nie water vir ʼn fisieke nie, maar vir ʼn geestelike dors.
Duisende rande se toerusting by skool gebuit
Dit is nie die eerste tegnologiese gevorderde skool aan die Oos-Rand wat vanjaar onder diewe deurloop nie.
Bedryfshandelstoestande swakste sedert die 2008-’09-resessie
Prakties gesproke het SA jare gelede reeds ‘rommelstatus’ bereik
Man vermoor tydens mislukte kaping
Die polisie het steeds geen leidrade oor ʼn mislukte kaping nie.
D-dag vir Bank of Lisbon-gebou
Die afgebrande Bank of Lisbon word binnekort gesloop, terwyl nóg ʼn brand ʼn ikoniese sportkroeg in Kaapstad verwoes het.
‘Afskaal’: Soms moet jy meer verloor om meer te wen
Dit is week ses van ‘Afskaal’ en die deelneemers verloor dalk meer as net hulle gewig …
Foto’s: Inwoners wil Bloemfonteinse dieretuin sluit
’n Petisie om die dieretuin te sluit het reeds duisende handtekeninge gewerf.
Voller figuur bruide moet ophou als wegsteek, sê ontwerper
Dié wenke sal verseker dat jy sprankel op jou troudag.
Maroela en kommentaar: Sê jou sê as die son skyn
Jy gaan voortaan jou sê moet sê tussen 06:00 en 19:30 deur die dag.
Departement verkwis meer as miljard midde droogtekrisis
Die regering vererger die nasionale waterkrisis deur sy misbruik van openbare fondse.
SAL staak vlugte na Hongkong
Die lugdiens bedryf tans elke week vier vlugte tussen Johannesburg en Hongkong.
MRK ondersoek riool in Naboomspruit
Die VF Plus het ʼn klag by die MRK ingedien teen die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit oor die besoedeling van die omgewing.
Ná WB-teleurstelling wil Coetzee brul teen Britse Leeus
“Maar beserings maak jou net hongerder om te speel – maak nie saak of dit vir Ulster of die Bokke is nie – dit is net wonderlik om rugby te speel.”