Ongeveer 12 300 km en drie maande se swoeg en sweet later het Anoeschka von Meck, skrywer van Net voor die droogte my breek, vroualleen haar besoek aan boere in drooggeteisterde streke van Suid-Afrika voltooi.
Alles vir Donderdag 21 November 2019
Switserse toeris uit see gered
Die NSRI het vandeesweek twee mense uit die see gered.
Woede raak almal
Suid-Afrikaners word elke dag met woede gekonfronteer, selfs al is dit net wat hulle in die media sien. Woede beïnvloed meeste van ons lewenservarings.
‘Bespoedig wet wat lyfstraf verbied’
Belanghebbendes het die parlement gevra om wysigings aan die Kinderwet te bespoedig.
Die vier V’s om Afrikaner-armoede te takel
Waarom tree ons op asof God nie genoeg gee nie, asof die woorde “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie” net trooswoorde vir ’n sterwende moet wees?
Gou-gou Londen toe en terug
En toe die eerste wit kranse van die Engelse strande begin wys, kry ek trane in my oë. As jy niks verwag het van jou eerste indrukke van Engeland nie, en jy sien skielik Dover Beach se wit kranse in die dag se eerste sonligstrale, dan is dit die mooiste ding wat jy nog ooit gesien het.
Kyk: Helpende Hand-liedjie se video gee ’n blik op werklikheid
“In plaas daarvan om geld aan ’n spoggerige video te bestee, het ek besluit om eerder die helpende hande sterker te maak as die hande wat vra deur ’n dag saam met die mense agter die skerms deur te bring en dit op video vas te vang vir almal om te sien.”
Nuuskommentaar: Die rol van die mens in klimaatsverandering
Die VSA se formele kennisgewing aan die VN dat hy hom oor ’n jaar aan die Parys-verdrag oor klimaatsverandering onttrek, fokus die aandag weer op die kwessie van klimaatsverandering.
Vandag se sportnuus
Giants veg terug om uitklophou te plant.
Die taal van ons geloofsverhaal
Afrikaans het ʼn oorvloed uitdrukkings wat met die kerk te doen het. As iemand jou vra of jy in die kerk gebore is, moet jy ʼn deur agter jou toemaak. En as mense sê dat jy gereeld met die vierde gelui in die kerk kom, is jy waarskynlik altyd laat, want die derde gelui is die laaste.
Planne vir Eskom-ontbondeling in parlement verwelkom
Die departement het in die parlement terugvoer gegee oor sy planne vir Eskom.
‘Nie enkele staatsonderneming kry skoon oudit’
Staatsdepartemente sak al hoe verder weg in finansiële dryfsand.
Ingenieur by water-aanleg vermoor
“Die stad en land is van ‘n broodnodige ingenieur ontneem.”
Gedagte vir die dag: Verdwaal in die lewe se supermark
As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind (Jeremia 29:13)