Haar baba het nog in die slaapkamer gelê en slaap.
Lees meerAlles vir Sondag 24 November 2019
Rooftog by juwelierswinkel eis 1
Daar was vermoedelik meer as drie rowers in die rooftog betrokke aangesien die verdagtes in twee onderskeie motors op die vlug geslaan het.
Dubbele Doebai-triomf vir Spanje se Rahm
Die 25-jarige Rahm was in 2015 die wêreld se beste amateur voordat hy in 2016 ʼn beroepspeler geword het.
Sloping van Bank of Lisbon-gebou beloop miljoene rande
Kenners meen die inploffing was een van die moeilikste nóg om te doen.
Pasgebore baba uit put gered
Die soek-en-reddingspan het ’n voetpad gevolg tot waar gemeenskapslede gesê het hulle vroeër ’n baba hoor huil het.
Kies tog net ’n direkteur van krieket
Hoe gouer hoe beter, sê Pollock nadat KSA sy eie sperdatum misloop.
Wonderboom-lughawe afgegradeer te midde van ‘korrupsie, bedrog en wanbestuur’
Dit blyk net die oortjies van die seekoei te wees.
Vliegtuig stort neer met minstens 18 passasiers
Die vliegtuig het Sondagoggend in huise in die Demokratiese Republiek van die Kongo ingeploeg.
Mynmaatskappy kry interdik teen Nama-delwer
“Diamante is ʼn gawe van die Allerhoogste, niemand sal die mense keer om deel van die rykdom te wees nie.”
Nog sowat 25 000 leerders in Gautengse skole geplaas
Panyaza Lesufi het verduidelik dat die departement nié beplan om Afrikaanssprekende leerders in townshipskole te plaas nie.
Regering se misleiding oor gesondheidsversekering blootgelê
Die regering mislei Suid-Afrikaners willens en wetens.
Foto’s: Rekordgetal kiesers stroom na stembusse in Hongkong
Die distriksraadsverkiesing is die enigste demokratiese verkiesing in Hongkong.
Video: Bank of Lisbon-gebou in puin gelê
Die Bank of Lisbon-gebou in die Johannesburgse middestad is Sondagoggend gesloop.
Só lyk Sondag se vooruitsig vir beurtkrag
Eskom het gesê die vooruitsig vir beurtkrag Sondag lyk soos volg:
2 Gautengse polisiebeamptes doodgeskiet
Dié voorval is een van verskeie waarin polisiebeamptes oor die naweek gesterf het.
Polisievrou voor kinders tuis doodgeskiet
Die egpaar se drie kinders het kort ná die voorval traumabehandeling ontvang.
Nóg ’n reusevertoning deur Morris
Veelsydige speler bly koelkop om wedstryd in laaste boulbeurt te wen.
Foto’s: Vierde tornado in KZN gewaar
Foto’s van die tornado, die vierde wat die provinsie vandeesmaand tref, is op sosiale media gedeel.
Gedagte vir die dag: Die lewe is die moeite werd
U trou is vir geslag na geslag, U het die aarde gevestig, en dit staan nog vas (Psalm 119:90)