Die liggaam van ’n 42-jarige man is Saterdagoggend digby De Aar gevind.
Alles vir Maandag 25 November 2019
‘Byt & Buskruit’: Hofmeyr en Tas gaan vang vis in Mosambiek
Indien jy hom ook ’n bietjie beter wil leer ken en wil sien hoe hy teen die visse baklei, kom kyk saam op ‘Byt & Buskruit’.
Resep: Lemoenslaai met uie en olywe
ʼn Heerlike somerslaai!
Tiener verdrink; soektog na nog vermistes by Drieankerbaai duur voort
Drie ongeïdentifiseerde branderryers het die seun se liggaam in die water opgemerk en hom op een van hul branderplanke gelaai.
Vandag se sportnuus
Rafael Nadal en Spanje wen hul sesde Davisbeker-titel.
Nuuskommentaar: “Rassistiese ANC” – uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor
Dit is moeilik om te voorspel in hoe ’n mate Jessie Duarte se vingerwysing oor rassisme die ANC gaan raak, indien enigsins.
Verskoon maar jou werkers dié Swart Vrydag, sê aanlynwinkel
R1,3 miljard is verlede jaar op dié dag bestee.
Seun kom op pa af na plaasmoord
Drie mans en twee vroue het omstreeks 17:30 met ʼn voertuig op die plaas aangekom en gesê hulle wil skape koop.
Vyf vas na renosterkarkasse in wildtuin gevind is
Die inhegtenisnemings het gevolg nadat daar op renosterkarkasse afgekom is wat met gras en takke bedek is.
Tshwane lê klag oor ‘verdoemende’ klankopname
Daar word beweer die klankopname is van ’n gesprek tussen die burgemeester van Tshwane en ‘n burgemeesterskomiteelid kort voor hulle glo intiem verkeer het. In die klankopname kan glo ook gehoor word hoe verskeie topamptenare bespreek word.
Gedagte vir die dag: Terapie
Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde (Psalm 147:3)