Dié is die jongste van ʼn reeks voorvalle waar dié lugredery moes bontstaan om tegniese probleme uit te stryk.
Alles vir Donderdag 28 November 2019
Onderwyseres sterf ná baksteen motor tref
Die geliefde onderwyseres en haar man was vroegoggend van Kaapstad onderweg toe die voorval gebeur het.
Leeus vry ook na Alberts
Die “Bone Collecter” sal ’n welkome aanwins in Johannesburg wees.
Mitah, ons vergeet nie…
Mitah se voorbeeld het baie bygedra dat my TV-onderhoud op versoening eerder as woede ingestem was. Ons eer haar nalatenskap.
Ramaphosa se Thatcher oomblik kan nie baie langer uitgestel word
Wat gaan Ramaphosa en die ANC-regering doen? Gaan hulle hierdie radikale vakbonde konfronteer of pamperlang? vra dr. Pieter Mulder.
Luister in 3 minute: IMF maan SA regering
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kommentaartydperk op die NGV wat binnekort sluit. Hy kyk ook na die IMF wat die Suid-Afrikaanse regering weer oor sy finansies vermaan het en gee ook ʼn nabetragting van SAL se staking.
Meester van die hof, kêrel bly in aanhouding
Die voormalige meester van die hooggeregshof in Mpumalanga en haar medepligte het weer Woensdag in die hof verskyn.
Man vas ná wrede moord op student
Die 21-jarige kollegestudent is Sondag omstreeks 02:30 in haar kamer aangeval en glo minstens 52 keer met ʼn mes gesteek.
Polisie mag nie verlof vat in Desember
“Kom ons hou die feesseisoen feestelik,” sê minister.
Charlize weer byna onherkenbaar in jongste rol
“Die idee van hoe ʼn slagoffer of misbruiker lyk is nie swart en wit nie – dit is ongelooflik grys. Dit is wat my aangetrek het na die rol.”
Nóg treine brand in Kaapstad
Honderde treinwaens is die afgelope paar jaar aan die brand gesteek, maar niemand is nog hegtenis geneem nie.
Trump stel sy visier op swart ondersteuners
Maar beteken dit dan nou dat wit stemme deur swart stemme vervang gaan word vir Trump wat deur die linkses as die grootste rassis in die geskiedenis beskou word? vra Rhoda Kadalie.
Dís Tshwane se tussentydse burgemeester
Die DA het ʼn tussentydse burgemeester vir Tshwane aangewys.
Myn kom, ondanks teenkanting
ʼn Nuwe steenkoolmyn in Gauteng kan dalk waterbronne vernietig.
DA: ‘Ons steun nie vir Lesufi’; eis sy afdanking
“Dit is hoog tyd dat Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, die deur gewys word aangesien dit nou meer as tevore duidelik is dat hy nie in staat is om die departement te lei nie.”
Lang toue, vertragings toe Namibiërs stem
Ten spyte van etlike terugslae verwag kenners nie dat Swapo uit die kussings gelig gaan word nie.
Affies-matrikulant se Nasa-droom word bewaarheid
Terwyl sy vriende met wiskunde-formules gestoei het en smiddae aan buitemuurse aktiwiteite deelgeneem het, was PW van der Westhuizen, ʼn matriekleerling aan Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, besig om ʼn bemande sending na Mars te beplan en te konseptualiseer.
Netbal-aksie begin môre teen Engelse
ʼn Reekssege sal die perfekte verjaardaggeskenk vir afrigter Dorette wees.
Boeliestryd: Seun skiet homself in sy skoolklere
ʼn Egpaar wie se seun selfmoord gepleeg het, glo die skool en departement van onderwys kon meer vir hul seun gedoen het.
Ouma hoop om binnekort haar kleinkinders se stemme te kan hoor
Potgieter het in 1984 reeds haar gehoor verloor.