“Dit is ʼn afgryslike voorval en my gedagtes is by die slagoffers en hul gesinne.”
Lees meerAlles vir Vrydag 29 November 2019
‘Groen Vrydag’ bring hoop vir Kliprand-boere
Altesaam 19 trokke vol voer en voorraad vir droogtehulpbehoeftes is in die omgewing afgelaai.
Komitee meen Ramaphosa moet ingryp by SAL
Die komitee se beroep kom nadat Flight Centre, ʼn reisagentskap, sy kliënte in kennis gestel het dat hy nie meer vlugte op SAL deel sal maak van sy reispakkette nie.
Brandstofprys: Só lyk verwagting vir Desember
Die prys van petrol sal na verwagting Woensdag styg terwyl diesel goedkoper sal wees in Desember.
Xander Bylsma: ‘Brandon het die moorde gepleeg’
Bylsma het Vrydag in die hooggeregshof in Mmbatho in Noordwes getuig waarna hy dié onthulling tydens kruisondervraging gemaak het.
Ford moet miljoene opdok ná Kugas brand
Verbruikers het ook nou drie opsies om van Ford te eis vir Kuga-voertuie wat beskadig of onttrek is.
ToekomsVenster: Mense se waarde
Hoe beskou jy en ek ander mense? Sien en respekteer ons hulle as beelddraers van die lewende God of sien ons hulle as nommer, statistieke, lastighede, vreemdelinge en weglaatbare nuuskieriges?
Klankopname-skandaal: Sheila nié SA burger tydens aanstelling
“Dis nie alleen bedrog in terme van die Grondwet en die Verkiesingswet nie, maar ook ten opsigte van die finansiële voordeel wat sy verkry het.”
Kyk: Afrikaans is Groot in foto’s
As jy nog nie die konsert gesien het nie en eerder die verrassingselement wil behou, moenie na dié foto’s kyk nie.
Afgetrede pastoor vas oor ‘terreur-komplot’
Die Valke het ʼn 60-jarige afgetrede pastoor wat ook in die weermag gedien het, by sy huis in Middelburg in Mpumalanga in hegtenis geneem in verband met ʼn beweerde terreur-komplot.
Marita van der Vyver oor Afrikaans, grensgevalle en Kuba
“Ek is nie ʼn kar-meisie nie, maar in Kuba het ek na karre gekyk soos nog nooit vantevore nie,” vertel Marita van der Vyver, skrywer van Grensgeval.
Faraway George glo jy is nooit regtig alleen
“Kyk, ek het werkloos en alleen Kaap toe getrek en dit is juis waar die naam Faraway George vandaan gekom het. Dit is hier waar ek besef het daar is altyd mense wat die lewe en spesifieke situasies met ons deel, of dit nou familie of vriende is.”
Bloem se krag nie meer gesny
Eskom het ʼn betalingsooreenkoms met Centlec, kragverskaffer van die Mangaung-metro, aangegaan.
DA eis verskoning van Mbalula oor Mickey Muis-uitlating
Mbalula het oënskynlik verskil van ʼn uitspraak wat die regterpresident vroeër teen Prasa gelewer het.
Xander getuig: ‘My hart was gebreek toe ek van hul selfmoord hoor’
“Ek was geskok. Ek was emosioneel. Ek was baie hartseer gewees,” het Bylsma oor Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht se “selfmoord” getuig.
Lankverwagte ‘Vergeet my nie’-lokprent uitgereik
Mardaleen wil kultuur, die stad en liggies hê – die plaas is nie ʼn plek vir ʼn meisie soos sy nie.
Hou só jou eie bierproe-partytjie
Erasmus glo dat bier meer veelsydig as wyn is, “bloot omdat bier spesifiek lekker is op daardie warm somerdae; niks verfris jou soos ʼn koue bier nie.”
Britse polisieman onskuldig ná talle in sokkertragedie sterf
Dié hofsaak is die langste ondersoek in die Britse regsgeskiedenis.
Transitoroof op N1 veroorsaak chaos
ʼn Transitorooftog Vrydagoggend op die N1, noord van Pretoria naby die Hammanskraal-afrit, het grootskaalse verkeersontwrigting veroorsaak.
Trane, teleurstelling ná operateur oorsese sporttoere oornag opskort
“My kind se tas was klaar gepak vir oorsee, toe moet sy dit weer terugsleep kamer toe.”