AfriForum het die Tshwane-metro versoek om skoon water aan Hammanskraal-inwoners te voorsien.
Alles vir Vrydag 29 November 2019
Foto’s: Rugbyspanne is weer superhelde
Thor, Captain America, Spider-Man en Black Panther is terug in die rugbyteaters.
Handwerk: ʼn Spoggerige Kerskous vir ʼn Somerkersfees
Hang hierdie jaar jou eie gehekelde Kerskous aan ʼn rak of die Kersboom sodat Kersvader presies weet waar om jou besonderse geskenk die feesseisoen te bêre.
Die wêreld in foto’s – 29 November 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Flint weer veilig tuis ná hy vir seeleeu skrik
Dinge het begin skeefloop vir Flint, ʼn rot-snuffelhond, toe ʼn aggressiewe seeleeu hom gejaag het. Lees dié mooi storie van ‘n reddingspoging, spesiaal vir Flint.
Schwartzel is terug ná besering
“Dit was net lekker om weer op die baan te wees; om deel te wees van ’n toernooi.”
Chris Chameleon word stilletjies pa
Chris Chameleon het pa geword sonder dat dit algemeen bekend was dat sy vrou swanger was.
Boere bekommerd oor vuurwapenamnestie
Polisiestasies is dalk die gevaarlikste plek vir vuurwapens om gestoor te word.
VSA-politiek: Donald Trump gaan nêrens nie
So wat word dus nou van die Demokrate se pogings om Trump in ’n staat van beskuldiging te plaas en basies uit die Withuis te skop?
Kanker beteken nie die lui van begrafnisklokke nie
’n Groep vroue en mans het op hul ysterperde ’n tog van 1 376 kilometer afgelê en by verskeie skole in informele nedersettings aangedoen en hul stories van hoop oor kanker gedeel.
Knysna: Ná die donker, die lig
Twee jaar ná ‘n verwoestende brand het Marianne Styan ʼn draai gaan maak in Knysna. Groot was die verligting toe sy ontdek Knysna het soos die feniks van ouds, uit die as verrys en is, wat betref die natuurskoon, dalk selfs mooier en beter daaraan toe.
Zuma verloor wéér in hof
“Zuma het in teenstelling met sy uitsprake dat hy die geleentheid sal verwelkom om sy dag in die hof te kry, alles in sy vermoë gedoen om te keer dat hy aanspreeklik gehou word vir die beweerde strafregtelike aktiwiteite waarby hy glo tydens die wapenskandaal betrokke was.”
Westville-rowers eis Sassa-geld
Die verdagtes het ʼn personeellid van die poskantoor aangerand en geld geëis.
Cheetahs soek ’n sege vir Kersfees
“Ons is nou vir ’n taamlike lang ruk af en wil nie hê ’n nederlaag moet ’n demper op die rustydperk plaas nie. Daarom sal ons ons bes doen.”
Boerebetoging ruk Duitse hoofstad tot stilstand
Op 26 November het duisende boere uit die hele Duitsland met massiewe trekkers na die hoofstad Berlyn opgeruk.
Vrystaat-krag: Onsekerheid heers weens twis tussen Eskom, metro
Eskom hou voet by stuk dat daar nog nie ʼn amptelike betalingsooreenkoms met die Mangaung-metro is nie en dat krag na die metro onderbreek sal word indien só ʼn ooreenkoms nie vandag bereik word nie.
Matriekeksamen: 2019-eksamenuitslae dán verwag
Die laaste matrikulante het Donderdag die pen neergelê in die 2019-matriekeksamen.
Resep-video: Ontbyt-voupakkie
Ontbyt sonder enige skottelgoed!
Podlitiek: Onderhoud met André (Onrehabiliteerbare Afrikaner)
André (Onrehabiliteerbare Afrikaner) is ʼn sosialemedia-aktivis en trotse Afrikaner wat ‘n motorfietstoer deur die Noord-Kaap beplan vir droogtebewusmaking.
Onteiening sal regering miljoene rande kos
Onteiening van buitelanders se grond sonder vergoeding kan Suid-Afrika miljoene rande aan handelsvoordele kos.