Hoewel Klipwerf se boeremusiek steeds een van die topverkoper-genres in die land is, is daar bitter min dansgeleenthede hiervoor en dit is wat iets soos die Varstrap-musiekkonsert so uniek maar ook lekker maak.
Alles vir die maand November 2019
Watwou vaal vellies, nóú kom hulle met Delft-motief
“Dit is nie net ’n nuutjie vir Suid-Afrika se tekstiel-en leerbedryf nie, maar ook vir vellies.”
‘As Mantashe hiéroor lieg, waaroor lieg hy nóg?’
Die DA sê minister Gwede Mantashe het dalk nou sy weergawe verander, maar daar is nooit ʼn rokie sonder ʼn vuurtjie nie.
Hansen-hulle groet in styl teen die Rooi Drake
Emosionele Kiwi-breier se dit was ’n voorreg om All Blacks af te rig.
Radiovrou gepos oor ‘Dros-verkragter’-twiet
Intussen word ‘n lektor aan Unisa ook ondersoek vir haar uitlatings op Twitter.
Omstrede burgemeester wat VBS-geld ‘onwettig belê’, nou bevorder
Die DA hou vol dat al die amptenare en politici wat by die VBS-skandaal betrek word agter tralies hoort.
Huldeblyke stroom in vir geliefde radioman
Boodskappe van medelye het Vrydag ingestroom ná die dood van die radioaanbieder Xolani Gwala.
Die wêreld in foto’s – 1 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Maties begin ondersoek na rektor ná bewerings
Die Universiteit Stellenbosch het bevestig dat hy ʼn ondersoek na prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier, begin het nadat ʼn klag ontvang is.
Wenners van Sanlampryse vir Jeuglektuur bekend gemaak
Die wenners van vanjaar se Sanlampryse vir Jeugliteratuur is gisteraand by Exclusive Books in Hyde Park Corner, Johannesburg, bekend gemaak.
Mense maak harte oop ná hond 6-jarige beetkry
“Dit was nie die hond óf die kind se skuld nie. Hy het nie verstaan hy maak die hond kwaad nie en die hond kon dit nie sê nie.”
Van Twitter-grap tot SA se jongste musiekgroep
Dit het alles begin by ʼn foto van drie mans in kakieklere wat vroeër vanjaar op Twitter geplaas is, met ʼn onderskrif wat mense aangemoedig om aan ʼn kreatiewe naam vir dié nuwe “kletsrym-groep” te dink.
650 mense vorm ketting om boeke te skuif
Altesaam 650 vrywilligers het skouer-aan-skouer gestaan en ʼn menseketting gevorm om boeke van een biblioteek na ʼn ander gebou te verskuif.
Nóg ʼn omstrede Tshwane-grondtransaksie
Die Tshwane-metro het ʼn kaal stuk landbougrond vir R48 miljoen gekoop, nadat die metro se eie interne waardeerder bevind het dat dit slegs sowat R10 miljoen werd is.
Nasiebou is ʼn snaakse woord
Die onlangse struwelinge in die DA wentel, in ʼn sekere sin, om ʼn enkele vraag: Hoe behoort die DA se strategie vir nasiebou te lyk?
Afrika se Singapoer
ʼn Kwarteeu gelede was die land hoofnuus met sy volksmoord wat tussen ʼn halfmiljoen en agthonderd duisend lewens geëis het, maar nou is sy hoofstad al beskryf as Afrika se Singapoer.
Twee Bokke vir ‘speler van die jaar’ benoem
Groot eer kan vleuel, flank te beurt val.
Gedig: Die laaisel van die sonbesie
“O gomgomgai! loep die voël wat die bont eiels lê. Sonbesie, wat het jy vil my te sê?”
Nuuskommentaar: Narratief teenoor narretief
Van die narratiewe wat as die ware toedrag van sake moet dien, is so verregaande dat dit as narretiewe beskou kan word.
Hof beslis teen vrou wat Zuma ‘aap’ noem
Sy het tydens die verhoor onder meer aangevoer die plasing was nie rassisties nie en dat sy bloot onbevoegdheid uitgewys het.