Niemand kan van ʼn vis verwag om soos ʼn skaap te begin blêr nie; moet dus ook nie van jouself verwag om onrealistiese Nuwejaarsvoornemens te behaal nie.
Lees meerAlles vir die maand Desember 2019
Talle vuurwapens al tydens amnestie ingegee
Die proses was allermins sonder omstredenheid.
Boek: Rebel: die lewe van kommandant Hans Lötter, 1873–1901
Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen.
Hoe gaan die huise van môre lyk?
Hierdie faktore gaan ʼn uitwerking op die eiendomme van die toekoms hê.
Ramaphosa wens SA voorspoed, vrede toe in 2020
“Terwyl die 25ste jaar van ons demokrasie ten einde loop, kyk ons terug op ʼn jaar wat gevul was met hoogte- en laagtepunte.”
‘Minder praat, meer doen in 2020’ – DA-leier
“Terwyl ons voorberei vir die nuwe jaar wat voorlê, is dit belangrik dat ons eerlik terugkyk na die pad waarop ons land is.”
Clive Bruce op herstelpad na noodoperasie
“Nou kan hy en sy vrou die nuwe jaar saam ingaan. Dit is mos darem net lekker om al jou mense onder een dak te hê op Nuwejaarsdag”
‘Rowers’ met speelgoedwapen loop rieme styf
Die twee het boonop in die winkel wat hulle glo pas beroof het, se dak probeer skuil.
Resensie: Daar is plek vir Afrikaaps!
“Ek hoop dat hierdie net die begin van nuwe wêrelde vir die Afrikaaps-gemeenskap is en dat dit as motivering sal dien vir ander variëteite se sprekers.”
Wêreld skud vere reg vir 2020-Nuwejaarsvieringe
Feesgangers van oor die wêreld maak reg om die nuwe jaar – én ʼn nuwe dekade – met groot feestelikhede te verwelkom.
Jongste oor vlugte na Mauritius
Tropiese storm Calvinia woed steeds, maar het intussen van rigting verander en beweeg nou verder weg van Mauritius.
Krag op Nuwejaarsdag
Eskom sê hy gaan intussen voort om noodreserwes te gebruik om kapasiteit aan te vul, sou dit nodig wees.
EFF vies oor ‘onvoldoende’ kennisgewing oor grondonteiening
Die party, wat sterk fokus op grondhervorming, sê die afkondiging is boonop gedoen kort voor Kersfees.
Gewilde babaname vir 2020
Wat is vir jou ʼn mooi naam vir ʼn nuwe baba?
Kommer ná pypleiding in Alberton ontplof
Inwoners is aangeraai om hul huise te ontruim.
Maroela Media se 10 gewildste nuusstories vir 2019
Hierdie nuusstories is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media.
Misdaadslagoffers glo in hospitale geteiken
In een voorval het ʼn bende werkers by ‘n hospitaal aangerand terwyl hulle op soek was na ʼn man wat vroeër die dag ʼn messtekery oorleef het.
Hier is die gewildste liedjies van 2019
Kan jy raai wie die no. 1-posisie sal inneem?
Kraamverlof vir nuwe pa’s in 2020
Die stryd om kraamverlof vir pa’s duur al jare lank.
Siek tydens vakansie? Dís dalk hoekom!
Jy slaap dalk te veel tydens vakansie.